LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Windsor-on-Sea

Oceans 1101 no 11

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chris-Ann S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Amazing and wonderful holiday. Wonderful stay. We have always booked Oceans 1101 No 11. This would be my 4th time staying there, and my family loves it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Oceans 1101 no 11
Thank you, Chris Ann. So happy you enjoyed your stay!

Miranda M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Exceptional. Wonderful place. Very clean. Great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker sentraal geleë. Ons het baie lekker gebly. Lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Oceans 1101 no 11
Hi Lisa, baie bly julle het lekker gebly! Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Oceans 1101 no 11

Hannelie H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Baie gerieflike verblyf. Heerlike vakansie saam met die gesin. Alles wat mens kon nodig kry by 'n seevakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Amazing. Stunning view, I miss it already. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2026

Nice stay overall. The hosts were wonderful. However, we had to wait an hour after check-in because the flat wasn't ready due to the late departure of previous guests. The only issue was the cleanliness of the flat; it requires a deep clean, especially the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2026

Pleasant. Apart from the fridge not working, the place was nice to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
3.4
Sep 2026

Gesin met twee tieners - oulikke plekkie. Ons het ons verblyf geniet en die woonstel het ’n paar baie goeie eienskappe. Die see-uitsig is pragtig, die woonstel is ruim en die balkon is ’n lekker ekstra ruimte, met ’n klein braaier vir wanneer mens wil braai. Die ligging is ook baie gerieflik, aangesien dit naby winkelsentrums is. Die opsigter was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is egter ’n paar dinge wat aandag nodig het. Sommige van die woonstel se toerusting en afwerkings werk nie heeltemal soos dit moet nie. Die asblikkas in die kombuis is stukkend en die laai loop moeilik oop en toe. Van die deure sukkel om behoorlik toe te maak; bv., die badkamerdeur moet met ’n deurstopper vasgehou word wanneer mens binne is. Ons grootste bekommernis was die garage. Die garage is baie klein en was ook vol items soos ’n rak en branderplankborde. Ons moes self van die goed verskuif en rondskuif om ons voertuig binne te kry én die garagedeur te kan toemaak. Die garage is baie knap as jy ’n dubbelkajuitbakkie ry, hy pas net net in. Aangesien die woonstel met ’n garage geadverteer word, sou dit beter wees indien die garage volledig beskikbaar en maklik bruikbaar vir gaste is. Ons het ook ongemaklik gevoel oor die strand se veiligheid. Daar is mense wat op die strand bly en dit het vir ons nie veilig gevoel om alleen strand toe te stap nie. Dit is iets waarvan toekomstige gaste bewus behoort te wees. Oor die algemeen is die woonstel ruim, goed geleë en het dit ’n baie mooi uitsig. Met ’n bietjie onderhoud en aandag aan die praktiese probleme hierbo, kan dit ’n baie aangename plek wees om te bly.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mia
Oceans 1101 no 11
Dankie Annamarie vir die terugvoer en dat jy die probleme onder ons aandag bring. Ons sal werk maak van die probleme en hoop dit sal in die toekoms niemand anders pla. Baie dankie!

Janet K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ontspanne, vriendelike atmosfeer, naby swem strand en winkel sentrum. Aanvanklik was daar 'n irritasie, want die adres voorsien deur die webtuiste was inkorrek en het daartoe gelei dat ons inboek met amper 'n halfuur vertraag. Oorweeg asseblief om die korrekte adres met die eienaar te bevestig om te voorkom dat toekomstige gaste ook na etlike oproepe ens. moet uitvind dat hulle by die verkeerde adres is. Oceans 1101 was vir ons uitstekend geleë en het meer as genoeg spasie gehad vir 5 persone. Vanwee die feit dat die eenheid op die tweede vloer geleë is, moet besoekers dit net in ag neem ten opsigte van die trappe om die eenheid te bereik en kleiner kindertjies se veiligheid buite op die stoep. Die eenheid is baie goed toegerus, het 'n fantastiese mooi uitsig op die tuin en see, en die direkte toegang tot die strand is prysloos. Om jou kar in 'n toesluitgarage te kan parkeer, was 'n absolute bonus. Definitief 'n plek om na toe terug te keer. Michelle en haar man, die opsigterspaar, is uitstekende mense vir hul taak en is altyd gereed met raad en daad, en gee baie goeie aanbevelings rakende die aktiwiteite en restaurante in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful and very affordable. Perfect location, very clean and spacious. The hosts and caretaker were very helpful and accommodating. Will definitely be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58293db777eb95427696afa52e51cff1a105394656080092666bb33dd475d6fbc7fe866ea17161393cd834edb7e25ae71a84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 1101 no 11 9 Churchill Street 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.815083896178 30.408319850093

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang