Marlothpark Akkommodasie by Ochre House | LekkeSlaap
+13

Ochre House

3 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jul 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2439 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ochre House is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark. Dis ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n leefarea vanwaar jy bokke, sebras en kameelperde kan dophou.

Ochre House beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort en 'n bos-uitsig. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die eetarea het 'n etenstafel en daar is 'n gemaklike sitarea. Die huis het regdeur lugversorging.

Die leefarea lei na die patio en daar is ook 'n groot venster en dagbed. Die onderdakpatio is verhewe en bied 'n ongelooflike uitsig wanneer wild daar naby kom wei.

Die patio het ook 'n swembadjie, braaigeriewe en 'n sitarea. Hiér kan jy jou oggendkoffie in die sonnetjie geniet en teen die middag in die koelte kom ontspan.

Marlothpark is 'n unieke wildbewarea wat aan die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier grens.

Ochre House is 'n beton-huis en die dak is staal met 'n plafon wat koel gemak in die somer en 'n warm atmosfeer in die winter bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Ochre House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ochre House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Woodpeckerlaan 2439 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Ochre House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 200
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
was R2 200
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpeckerlaan 2439 , Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8IYQtCHLF4PfrIqwRCcZCwFS8jvn3HqJGNfPI6BYiSXK1mxGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, nou Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2439 Woodpecker Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.345324210609 31.781923615904
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za