Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Grady Farm - Reitzii

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir O'Grady Farm - Reitzii
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Theo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V

Baie mooi en rustig so ver uit dorp - beveel bakkie aan. Maar was vir ons 'n goeie wegbreek, dankie.

Pratige wêreld en goeie plek om uit die gejaag te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laura E

Pragtige plaas met gasvrye mense.

Oorvloedige reën het ons aktiwiteite effens beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename wegbreek uit die stad. 'n Pragtige plaas waar mens jou batterye kan herlaai.

Die plaas is baie stil met mooi damme en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuela T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manuela T

Dis 'n pragtige plek, stil, die regte plek om te ontspan.

O'Grady Farm - Reitzii is 'n wonderlike plek, waar mens net kan ontspan in die natuur. Ons het gestap, die ander het vis gevang, ons het regtig heerlik gekuier en sou graag eenkeer 'n maand wou kom kuier as dit net nie vir die pad soontoe is nie. Dis 'n nagmerrie van 'n grondpad en moet glad nie met 'n gewone voertuig aangedurf word nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien S
Gesin met klein kinders

Is 'n pragtige plaas, net jammer oor die pad.

Was 'n baie lekker wegbreek saam my kinders en kleinkind. Dit is baie veilig vir kleinkinders om op die groot groen grasperk te speel. Huis is baie gerieflik. Area ligging pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: O'Grady Plaas, Houtenbek 97JT, 6,4 km vanaf Tonteldoos, Tonteldoos, 1111, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bc34cd34a2dd724c280e9ca4a183e97328a171d47c9451ed4c091b2d775e156f599aeef3f17b8be1b2eb27eef7b85083f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 O'Grady Farm Houtenbek 97JT, 6.4 km from Tonteldoos 1111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.336495121039 30.019366160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem