Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ohana Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Ohana Self Catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Heerlik, ontspanne en alles wat nodig is.

Baie lekker gebly. Die kamers was groot en netjies en die stoep met die ingeboude braai 'n groot pluspunt. Die leefarea met die groot kuier tafel was 'n lekker kuierplek. Maak net seker of daar warm water is, want die geyser kon dalk met die kragonderbrekings afgeskakel het. Die drie badkamers is ook baie gerieflik. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Willie J V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J V

Ons het 3 nagte by Ohana oorgebly. Die huis was volledig toegerus met alle nodige toerusting. Dit was 'n plesier om daar oor te bly.

Ons is baie vriendelik ontvang met deurlopende vriendelike diens. Ligging van die huis is naby die see en die omgewing is baie netjies en aantreklik. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal dit weer oorweeg om daar oor te bly.

Bianca C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Heerlik.

'n Heerlike kuier in 'n baie gerieflike huis.

Schalk V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Fantasties.

Gerieflike huis met al die nodige geriewe.

Jaco P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

'n Lekker rustige wegbreek.

'n Lekker rustige wegbreek.

Pieter K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Ons het lekker gehuier en sal die huis weer huur, indien die geleentheid hom voordoen.

Die huis is baie lekker uitgele en toegerus. Die braaistoep en ingeboude braai is baie lekker. Die tuin is goed versorg en lowergroen. Die groot tafel in die eetkamer leen hom tot lekker kuier om die tafel. Daar is toegang tot 'n toesluitmotorhuis. Daar is 'n alarmstelsel wat dit veilig maak.

Carmen L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L

Homely and very comfortable.

Best stay yet, nothing cheap in the crockery that we used, also the bedding I enjoyed because most people give you horrible bedding to sleep under.

Michael M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Baie mooi plek.

Jacobsbaai is bitter mooi, stil en rustig. Lekker plek vir ontspan.

Sanchia A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchia A

It is a beautiful house, very neat and spacious. You can just lock up and talk a walk to the beach.

Lovely family house, well equipped with everything needed.

El-ri G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G

Net so ongelooflik lekker.

Gemaklik, met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Gesellige kuierareas, lekker braaigeriewe, lieflike kamers en veilige area. Pragtige uitsigte en see is loopafstand vanaf die akkommodasie af. Waarde bo waarde vir geld!

Waseemah A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waseemah A

Ons vakansie was uitstekend!

Huis was ruim en baie netjies. Ons was 'n groot groep en die kamers en ander geriewe was baie goeie waarde vir geld. Tieners kon lekker stap na die see. Sal definitief weer besoek.

Kobus G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Gerieflike huis en lekker gebly.

Vriendelik ontvang met sleutel toe ons daar aankom. Netjiese en gerieflike huis en genoeg badkamers. Lieflike braai-area. TV met DStv. Lekker gebly in mooi Jacobsbaai.

Grant C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C

Relaxing and home away from home.

All in all a great 3 day break.

Gerhard B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard B

Gerieflike huis met alles wat nodig is. Lekker stoep met braai.

Die een stort was erg verstop en die een bed se poot het gebreek eerste slag toe daarop gesit was. Dit was egter tydelik reggemaak.

Jackie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie C

Die huis is pragtig, skoon en prakties uiteengesit, veral die kombuis en eetkamer-gedeelte.

Wat ek wel oor teleurgesteld was, is dat die beskrywing vir Ohana stel dat daar onderdakbraaigeriewe is met 'n see-uitsig. Dit is nie die waarheid nie. Mens sien glad nie die see van die onderdakbraai sien nie. Ek sou nie die plek bespreek het as ek geweet het daar is nie 'n see-uitsig van die braaistoep nie. Grootendeels as ons wegkom wil ons net sit en na die see kyk. Die see-uitsig is wel mooi van die boonste stoep af.

Yolandi B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Spacious house with great braai area.

Each room has its own en-suite bathroom that was spotlessly clean. The braai area is great, even in the event where there is wind and bad weather. The house is well equipped with everything we required. We will definitely be back!

Schalk V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Heerlik.

Baie netjiese en gerieflike huis met al die nodige fasiliteite. Sal dit beslis aanbeveel.

Nicoleen T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen T

'n Huis waar mens tuis voel en lekker kuier in 'n pragtig omgewing.

Ons het heerlik gekuier in die lieflike huis. Jacobsbaai is 'n bestemming waar jy kan vergeet van jou alledaagse geskarrel en net vrede en rus vir jou siel inasem. 'n Definitiewe kuier-weer-hier-plek. Die eienaar sowel as die agent het uit hulle pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak.

Sandra L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Pragtige plek maar benodig 'n goeie skoonmaak.

Dis 'n pragtige plek. Die eienaars moet net seker maak die plek word ordentlik skoongemaak. Daar is bedluise in die boonste bed en van die eetgerei moes uitgewas word voordat dit gebruik kom word. Die skottelgoedwasser is baie oud en werk nie meer effektief nie. Daar was ou kos in die yskas van vorige mense wat daar was, dit was vrot en ons moes dit weggooi. Die bestuurder het die DStv vinnig uitgesorteer wat nie gewerk het nie.

Karin O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin O

Pragtige huis, met alles wat jy nodig het en meer.

Wat 'n wonderlike, rustige naweek het ons nie as 'n gesin gehad nie. Die huis is groot, netjies en alles wat jy nodig sal hê, is reeds daar. Het reeds Ohana aanbeveel aan ons vriende. Dankie vir julle super diens.

Leandra S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Dit was fantasties.

Ons het ons tyd as gesin baie geniet en beplan om weer terug te kom.

Gerhard J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J

Fantastiese stukkie hemel!

Dit is 'n pragtige, smaakvolle huis met baie spasie en perfekte ligging. Ons het so lekker gekuier. Wou nie terugkom huis toe nie. Gaan vir seker weer daar bly.

Hennie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Lekker ontspan.

Huis baie netjies en goed toegerus. Lekker gekuier in rustige omgewing. Heerlik om op die stoep te kuier. Sal definitief weer daar gaan inloer.

Jacques J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques J

Ruim en goed toegerus.

Ruim 3-slaapkamerhuis wat baie goed toegerus is.

Bennie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Baie lekker gebly, baie nice plek.

So tussen die loadshedding deur het ons baie lekker gekuier. Baie lekker kuier huis met baie lekker braaigeriewe.

Gary M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary M

Spacious house with all the amenities.

We enjoyed our stay at Ohana. There is enough space so no one gets in each other's way. It is well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim huis met al die geriewe.

Ons het ons verblyf by Ohana baie geniet. Daar is genoeg ruimte sodat niemand in mekaar se pad beweeg nie. Dit is goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leeann R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann R

It was amazing.

A lovely family orientated place to stay. The people were friendly and the place itself was lovely yet amazing. It's great for family getaways.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik.

'n Lieflike gesins-blyplek. Die mense was vriendelik en die plek self was lieflik en ongelooflik. Ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chevon V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon V

Asemrowend, soos 'n regte sprokiesverhaal.

Dit was selfs beter as op die foto's. Vriendelike ontvangs en prentjie-perfek akkommodasie. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie dankie dat julle ons tyd met die familie so spesiaal gemaak het.

Rianza V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianza V

Baie lekker gekuier voel soos eie huis.

Baie lekker gekuier. Voel soos eie huis. Baie netjies en skoon. Sal definitief 'n plan maak om weer te gaan.

Lindi W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W

Alles wat mens nodig het en meer.

Ohana Self Catering eenheid het al ons verwagtinge oortref. Alle nodige geriewe is daar, dis ten volle toegerus, die ligging is perfek en dis skoon en netjies. Die 3 badkamers is 'n definitiewe plus en die oopplan-kombuis en sitkamerarea is baie gerieflik. Cassie wat ons daar ontmoet het was ook baie vriendelik en die diens was puik! Baie dankie.Sal definitief weer kom.

Jacques V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Wonderlike kort breek.

Netjiese en veilige huis volledig met alarmstelsel. Alhoewel ek twyfel of mens dit sal nodig hê om 'n dorpie soos Jacobsbaai. Goeie geriewe en lekker baie leefspasie. Sal beslis weer boek.

Madilee D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madilee D

Rustig en privaat.

Was baie rustige omgewing.

Murray L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Murray L

Heerlik gerus en ontspan in die ruim huis wat volledig toegerus is.

Heerlik gerus en ontspan in die ruim huis wat volledig toegerus is, skoon en netjies was.

Chris H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Dit was baie lekker om weer saam met die familie om die etenstafel en die braai area te kuier.

Soos bo - dit was baie lekker om weer saam met die familie om die etenstafel en die buite braai area te kon kuier terwyl ons na die see kan luister.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Nicolette B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

A lovely, peaceful weekend.

What a gem to find on the West Coast! Comfortable, spacious and very welcoming. A real home away from home. There is nothing I would change. I will definitely be back! Thanks so much.

Reynold W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynold W

Fantiese akkomodasie - skoon en netjies - almal het dit geniet.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Die bo-kamer beskik wel oor 'n deur. Dit was regtig baie lekker om by Ohana tuis te gaan, die omgewing was rustig en stil. Die huis was netjies en skoon, sal Ohana enige tyd by familie en vriende aanbeveel. Weereens baie dankie.

Angelo M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo M

Amazing, breathtaking views and clean.

Outstanding service, clean and well-equipped.

Seanene T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seanene T

Heerlike gesinshuis!

Lieflike huis in 'n pragtige, rustige omgewing. Lekker grasperk en speelplek vir kinders. Ons het heerlik gebly!

Jandre J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre J

Was heerlik skoon, netjies en mooi.

Was baie mooi, netjies, skoon, modern, naby see en groot genoeg vir 6 mense.

Jurg En Issie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurg En Issie B

Lekker en mooi huis in 'n rustige en unieke dorp.

Baie lekker gekuier, gerus, gespeel en gebraai op Jacobsbaai. Die huis is baie netjies en skoon, mooi afwerkings met alles wat jou verblyf gerieflik en aangenaam maak. Jacobsbaai is 'n baie mooi en rustige plek en ideaal vir rus en lekker kuier.

Lizelle N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle N

Salig en rustig.

Die plek was baie netjies, skoon en het heerlike buite braai area en baie gras vir die kindertjies. Ongelukkig word dit adverteer as 3 slaap kamer, maar dit is liewer 2 slaapkamer met 'n "loft" kamer sonder 'n deur. Die loft kamer is dus nie so gerieflik vir privaatheid en stilte nie (wat nodig is met 'n klein kind) en ons sou 2 keer gedink het om te bespreek as ons bewus was hier van.

Yolandi B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Skoon, netjies, fantastiese wegbreek-naweek!

Ohana is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die feit dat daar drie badkamers is, is fantasties. Ons het ons naweek so baie geniet en sal verseker weer kom!

Marsha B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Dit was heerlik!

'n Mens het sommer lus gehad om te kuier en daar is genoeg ruimte vir klein kinders. Dit was regtig soos ons eie huis! Netjies, ruim, veilig en die rustigheid van die dorp was hemels.

Reinarda V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinarda V

Heerlike stoep met 'n heerlike braaiplek en baie goed toegeruste huis.

Ons het baie lekker gebly en gekuier en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer teruggaan Jacobsbaai toe. Was 'n wonderlike leefstyl.

Robert V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Aangenaam verras.

Ohana is ruim en prakties uitgelê vir 'n familie of groep vriende. Die 3 badkamers, een vir elke kamer is n pluspunt en dra by tot die aangename verblyf. Sal beslis weer van Ohana gebruik maak.

Anita F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita F

Lekker gerus!

Uitleg van die huis is baie sinvol en sorg vir heerlike kuier.

Jacques C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques C

Lekker.

Dit was baie lekker, dankie. Net 'n paar goedjies: geen skoonmaakmiddels nie, nie genoeg braaigeriewe nie, die yskas lek, was sonder krag vir 4 ure (nie great nie). Oor die algemeen: 'n great huis en 'n lekker naweek.

Antia H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antia H

Heerlik en baie ontspanne.

Die huis was baie mooi skoon en die ligging naby die see. Let wel die boonste kamer het nie 'n deur nie ("loft") so as die kinders daar slaap is dit perfek vir vroegoggendbeweging.

Liza N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N

Uitstekende waarde vir geld. Rustig en perfek vir 'n tydjie weg.

Ons was vreeslik beïndruk met die huis. Alles was netjies en skoon en die badkamers pragtig. Al die geriewe beskikbaar het ons wegbreek gerieflike gemaak. Dit was werklik 'n heerlike wegbreek gewees. Ons sal definitief weer gebruik maak van Ohana.

Ben H - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Baie geniet veral met kinders.

Die huis is puik, netjies en ruim. Sal weer gaan! Die een stort se drein was bietjie geblok, maar verder geen klagtes.

Bertus K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K

Baie lekker gewees!

Ons is baie tevrede met die verblyf en omgewing gewees. Sal beslis die plekkie in die toekoms weer wil gebruik.

Helmie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmie R

Baie gerieflik en heerlik gekuier as gesin.

Heerlike woon- en kuierhuis. Een stortdeur was gebreek en glas nie alles opgeruim nie, maar dit het blykbaar gebeur dag of twee voor ons daar aangekom het. Die huis is goed toegerus.

Cindy F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy F

Relaxed to the max!

Sal beslis weer kom besoek. Absoluut mal oor die huis en Jakobsbaai. Geriewe is luuks en die huis is goed ingerig. Omdat ons klein kinders het sou dit 'n ekstra bonus gewees het as die grasperk agter by die stoep en braaiplek ingerig was om met die kinders daar te ontspan\speel terwyl die die vuurtjie brand en ons 'n vleisie braai. Tans maak dit nie voorsiening daarvoor nie. Fantastiese langnaweek gehad, geriewe is luuks en die huis is goed ingerig. Buitebraai is ook beskut teen die weer wat 'n plus is.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzlaan 56, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d519a5d55d6abd5adecb1c26c3b761c666dfc55a39d553ddd9544ed9dfd7c16a44754c46b086aaf46e9c2e6f6a001d0a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 56 Mauritz Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.978608144389 17.888027429581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang