6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 Mauritz Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ohana Self Catering is in die bekoorlike Jacobsbaai in die Weskus geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en daar is 3 slaapkamers.
Daar is 2 kamers onder, elkeen met 'n dubbelbed en 'n derde dakkamer met 'n dubbelbed. Die kamers het almal en suite-badkamers en daar is 'n sitkamerarea en 'n groot oopplankombuis met sitplek vir 6 volwassenes is ook beskikbaar.
Ander geriewe sluit onderdak-braaigeriewe, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, DStv en WiFi in. Daar is nie 'n motorhuis of onderdakparkeerplek nie, maar wel op die oprit.
Daar is 'n dubbelwoonstel met sy eie ingang bo-op die kamer.
Ons is 10 minute se ry van die Weskus Mall, Vredenburg en Saldanha af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Joretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 56 Mauritz Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Ohana Self Catering het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 Mauritz Avenue, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang