Ohange Namibia Lodge
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 2 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hein O - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hein O
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende akkommodasie ver van alles!
Ons het twee aande hier geslaap en heerlik bederf deur Carla en personeel. Etes was heerlik en goed versorg. Baie lekker kamer en lekker om die diere by die watergat te sien terwyl mens in die boma eet. Aan te bevele!
Suzanne M - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Suzanne M
Saam met vriende
Vriendelikheid.
Dit was so rustig en stunning! Personeel vriendelik! Dankie!
Gaste wat na Ohange Namibia Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |