Okonjima Lodge
- Kapasiteit: 142 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Okonjima Natuurreservaat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okonjima Lodge is in die Okonjima Natuurreservaat en is die tuiste van die AfriCat-stigting, 'n nie-winsgewende organisasie toegewyd tot die langtermyn-bewaring van Namibië se karnivore, veral cheetahs en luiperds.
Verblyf word gebied op privaat kampplekke en pragtige safari-lodges. Die villa en bos-suite bied 'n luukse safari-ervaring en sluit 'n privaat sjef, gids en safari-voertuig in.
Doendinge by Okonjima is lekker opwindend en opvoedkundig. Jy kan soggens te voet cheetahs se spore volg in die Okonjima Natuurreservaat saam met 'n ervare gids. Sluit jou dag af met 'n wildrit tussen akasias op soek na ontwykende luiperds, waarna jy 'n skemerkelkie kan geniet. Jy kan ook voetslaan, fietsry en voëlkyk.
Doendinge kan by die lodge teen ekstra koste bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Okonjima Natuurreservaat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 142 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Okonjima Natuurreservaat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Geen kinders onder 18