Okutala Etosha
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Okutala Etosha is 'n privaat lodge is op 'n pragtige stuk grond in Namibië van 24 000 hektaar, net 24 km vanaf die Etosha Nasionale Park se Anderson-hek.
Dié stylvolle lodge het 21 luuks dubbel- en gesinskamers met en suite-badkamers. Elke badkamer het 'n stort en elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n sitarea.
Benewens die asemrowende kamers bied die lodge ook 'n rustige atmosfeer, sprankelende swembad, 'n pragtige uitsig oor die watergat van die lapa-dek af, 'n restaurant met 'n kroeg, en nog 'n kroeg by die lapa. Daar is ook 'n kuriowinkel, wasgoeddiens, en WiFi is beskikbaar in die gemeenskaplike areas.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
KnysnaHouseboats Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbeitsvreugde Plaas No 445, Etosha Streek, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom