Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okwamanje

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 4097, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Okwamanje is 'n selfsorg-grasdakeenheid in Marlothpark. Die eenheid is tussen die Lionspruit Wildreservaat en die Krokodilrivier geleë.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste langs die kombuis.

Die ruim leefarea het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n kroeg. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met 'n swembad waarin gaste kan afkoel terwyl hulle na die sebras, koedoes, vlakvarke en bokke kyk wat daar rondloop. Daar is ook meer as 100 voëlspesies wat die watergat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Okwamanje sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Okwamanje
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ticino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Leeustraat 4097, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Okwamanje het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 4097, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ca5884b7d1cb171e3471a28abd8bad5de87ce0b222e67d1c0bd7bf5cb78a600ef2ef600582dc6a9b3380281487c0222958?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 4097 Leeu Street Marloth park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.352911420784 31.804530118485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem