Old Coach Road Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jeremy C - Feb 2024
Algehele gradering
Great place to recharge.
Leon D - Nov 2023
Algehele gradering
Value for money, great hosts.
Lizelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Vreeslike gasvrye eienaars en heerlike verblyf met baie mooi uitsig.
Deon E - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Christo B - Des 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Bets V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Nicolas B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike eienaars.
Philip C - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant overnight stop with very friendly owners. Well appointed room and delicious meals.
Old Coach Road Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review. We hope to see you again in the future.
Lynette K - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel in die skone natuur!
Modise S - Mrt 2020
Algehele gradering
Very quiet, secluded environment which provided a peaceful and relaxed stay.
Jaco B - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi area.
Larry Z - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, die eienaars Lili en Adriaan is gasvry en baie tegemoetkomend.
Vyver K - Feb 2019
Algehele gradering
Kort baie opknapping aan terrein.
Whity S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik lekker!
Lees meerJohan T - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Hanlie S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustige en mooi blyplek met vriendelike goeie diens van die eienaars.
Helmut S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Charlene I - Jul 2017
Algehele gradering
Bie aangenaam, vriendelike diens.
Marcel K - Feb 2017
Algehele gradering
Was gerieflik en maklik.
Old Coach Road Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Hoop om u weer in Barberton te verwelkom.
Whity S - Des 2016
Algehele gradering
Kalm, rustige atmosfeer met omgee-mense as gasheer en gasvrou.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R38 Kaapmuidenweg, Barberton, 1300, Mpumalanga