LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Mill Drift Guest Farm | LekkeSlaap
+208

Old Mill Drift Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 74 resensies vir Old Mill Drift Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marante F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marante F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Perfekte plek, sal enige tyd weer gaan.

Phlip S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi natuurskoon, vriendelike mense.

Mooi staproetes, sal weer terug gaan daarna toe.

Liandi M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en ontspannend.

Dit was so heerlik en sal vir nog langer kon bly. Ons het lekker ontspan en goeie waarde vir geld. Dit is bekostigbaar dus kan dit 'n gereelde bestemming wees om te gaan ontspan. Ons kon ook lekker aktief wees deur tussen die berge te gaan stap en picnic hou. Ons was vriendelik ontvang en het dit vreeslik baie geniet.

Johannes H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en ontspannend.

Baie mooi natuurskoon en ’n rustige omgewing.

Louise F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old Mill was a great place to stay for our off-road adventures. We enjoyed the different paths through the mountains with our off-road bikes and will be going back again.

Different off-road paths to take through the mountains for all the off-road adventure people. It was very scenic and beautiful. Enjoyed our stay.

Renee B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Daar is lekker stapplek, die akkommodasie is basies maar daar is alles wat mens benodig. Die grondpad (laaste 3 km) is egter 'n uitdaging wanneer dit reën, soos in ons geval gebeur het.

Elriena E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriena E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Wonderlike plek vir natuurliefhebbers. Plek was so skoon en netjies. Ciarra is baie gasvry en het ons verblyf soveel lekkerder gemaak.

Lynette O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend mooi.

Die plaas huis was baie rustig en die pad soentoe asemrowend mooi. Jammerte vir geraas deur die dag van hoofpad wat aan die Lesotho kant gebou word. Ciarra was vriendelik, en het ons baie goed ontvang. Sy was ten allle tye behulpsaam.

Vinette O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette O

Ons het baie lekker gerus!

Groot wêreld vir avontuur, kan ver stap en honde laat rondhardloop. Netjiese verblyf, vriendelike personeel. Pragtige sterrekyk. Naby aan Clarens en Fouriesburg.

Zach V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach V
Enkelreisiger

Ongelooflig mooi.

Ek het ongelooflik lekker gebly en daar is fantastiese roetes om te ry as jy van bergfietsry hou.

Arno L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet n 4x4 ry en moet nie n karavaan dasrna toe sleep nie pad is sleg

Paaie tussen dorpe is sleg

Andreas S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Plaas Verblyf

Ons het onlangs vier rustige nagte by Old Mill Drift deurgebring . Ons verblyf was in n grasdak kliphuise wat skoon. , netjies en gerieflik was . Met die mooiste uitsigte oor die berge en Lesotho die verte . Bonus is die privaat braai area aan agterkant van huisie . Ons is vriendelik deur Ciarra ontvang . Kan die plekkie aanbeveel vir enige een wat wil wegkom van die geraas van die stad en wat die rustigheid op die plaas wil geniet .

Adele L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idilliese, rustige, skoon omgewing, perfek vir wegbreek van stad se lawaai.

Vriendelike en behulpsame personeel. Gerieflike en skoon akkommodasie wat in al jou basiese behoeftes voorsien. Ons sal definitief weer van die fasiliteite gebruik maak. Moontlike ekstra padtekens op grondpad na die plaas om aan te dui watter pad is die meer 4x4 voertuig pad vs alternatiewe pad - voorstel.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hello Adele,
Regards the road signs; Yes, we are actually currently busy with the artwork for the "by roads". They too are new, a far better route for standard cars.
So we are on it! :)))
And Thank you for your comment. It does help us to improve. Glad you enjoyed your stay.

We hope to see you again one day soon.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Thys B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek. Baie behulpsame personeel met ons laat aankoms.

Het uitgekamp saam met my 10-jarige seun en ons het elke oomblik geniet. Ideale opset om uit te kamp en die plaas, berge, fietsry, motorfietsry en stap te ervaar. Sal graag weer kom en my hele gesin saambring.

Elmar R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar R

Fantastic tranquillity.

The hosts are incredible, the location is more than we were expecting - what a wonderful experience and relaxing holiday!

Anna-marie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Lekker rustige plek. Mooi views. Paradys vir jou siel.

Awesome verby, 'n moet.

Liezl R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R

Fantasties, skoon, rustig, waarde vir geld.

Beste akkommodasie in Clarens. Skoon fasiliteite, mooi natuur, lekker staproetes, veilig, vriendelike mense. Dit was so lekker op die plaas ons het nie eers Clarens besoek nie. Daar is net te veel om te doen. Volgende keer gaan ons vir 'n week.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

HI Liezl
We most certainly would love to have you back. Thank you so much for the shining review!
It really does help to get our name out there.
Hope to see you again soon!
Kind regards
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Belinda E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik. Rustige atmosfeer.

Die 3 km grondpad is op plekke bietjie erg en ek sou nie met 'n klein voertuig die pad aandurf nie. Groter voertuie is beter vir die pad.

Jeanré T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanré T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste kampterrein.

Die natuurskoon en uitsigte by Old Mill is absoluut merkwaardig. Ons kon nie genoeg kry van die prentjie mooi ligging nie. Werklik die moeite werd om te besoek.

Grant D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Grant D
Gesin met tieners

4x4 bestemming, die pad is moeilik om te volg. Baie aangename hobbit-weide.

Goeie honde-venue, hartseer dat ek nie my hond saamgebring het nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

4x4 Destination, road is difficult to negotiate. Very pleasant hobbit meadow.

Good dog venue, upset did not bring my dog.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mauritz F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens in 'n pragtige plek.

Een van die rustigste wegbreekplekke ooit met die mooiste berg landskap, diens was puik en baie vriendelik.

Jaco P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus vir die siel!

'n Absolute juweel van 'n plek, vars lug, lieflike voetslaanpaaie en rustigheid wat ons nog nooit vantevore ervaar het nie. Privaatheid word gerespekteer en die eienaars is baie gaaf. 'n Absolute moet vir natuurliefhebbers!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Breathtaking rest for the soul!

An absolute gem of a place, clean fresh air, lovely hiking trails and a tranquillity that we never experienced before. Privacy is respected and very friendly caring owners. An absolute must for nature lovers!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joe T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe T
Enkelreisiger

Dit was asemrowend, rustig en natuurskoon.

Dit was my eerste besoek aan Old Mill Drift en is vir seker nie my laaste nie. Dit is baie rustig en die perfekte wegbreek van alles af. Ek het in 'n tent gekamp en die staanplekke is ruim en jy voel nie opmekaar ingedruk nie. Die personeel is vriendelik en doen wat hulle moet sonder dat jy voel dat jou privaatheid betree word.

Janet V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die natuurskoon.

Dis die tweede keer wat ons by Old Mill Drift tuisgaan, die eerste keer wat ons die groter eenheid gevat is wat omhein is vir ons honde. Die plek is fantasties ingerig, die honde het dit gelove om te kan rondhardloop en vars lug te kry. Die pad is bietjie slegter as wat ek onthou, maar nog steeds toeganklik. Amazing pet-friendly plek as jy uit die stad se lawaai wil kom en net afskakel.

Desiree A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A
Gesin met tieners

Perfect setting.

Unit we stayed in was very rustic. Would be nice to have had a cupboard for clothing and a microwave.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hi Desire,

We have since put a microwave in the unit. As most people only stay for weekends, most guests "live out our their suitcases", so we did not think it necessary, as that we put cupboards in all of the smaller units. We will see if we can squeeze one in somewhere.

Thank you for your input, we really would like to "get it right"!

Thank you for your comments it does help us to improve.

Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Nicolene J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgeleë, op jou eie aangewese.

As jy ver van alles en almal wil wegkom is dit baie gepas. Daar is geen selfoonopvangs nie. Kamers is modern gemeubileer, maar daar is ook geen TV of radio nie. Dis 'n werkende plaas so die werkers is heeldag om die chalets besig. Die honde is permanent voor die deur en wil in die chalets op die beddens kom lê. Die bestuur of eienaars is afwesig en met jou aankoms word daar net vir jou gewys waar jy moet gaan. Die water was elke oggend af met die gevolg dat jy moet of wag of 27 km ry om koffie te drink. Jy kan dus ook nie bad of stort nie. Ons ervaring van die omgewing was onvergeetlik, maar ek sal Old Mill Guest Farm net aanbeveel as jy vir die wêreld wil wegkruip. Daar was n addisionele R100 gevra vir die gebruik van hout vir die kaggel.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hello Nicolene
I am sorry that you had a bad experience, but sometimes where one chooses to go is just "not for you".
What we are trying to offer our guests is a true "techno-detox".
With much research, most of our guests beseach us not to put TV's in the units, as well as not to offer wi-fi to their children.
(we do have 4 G wi-fi), as they want their kids (and themselves) to have good old fashioned family bonding.
Also for couples, the experience of no interruptions from cellphones / TV's really does deepen the experience. As the farm is an energy portal (AKA Vortex), the connection to our Mother Earth is also very strong – coming here to watch TV just is not what this experience is all about.

Yes, for sure if you do not like dogs we don't recommend that you come here. Our dogs are our children and they are terribly spoiled. They wont get onto your beds but they may want to cuddle with you on your couch.
Most of our guests that love animals adore our beautiful Ridgebacks, Yazoo and Ju-Ju, and Pippin is hard to extract from our guests' children. Our very well socialized mutts will guide you on walks and trails and play with your dogs if they are well socialized. Our miniature horses will also go into your units and may take a bite out of anything they find appetising, so if you are not an avid animal lover, this is not the place to come. Most of our animals are free to roam around. (We encourage our guests to allow their animals to do the same if they are well behaved).

We are normally VERY hands on with our guests, but as this is a working farm, we do experience "emergencies" of all kinds and cannot possibly be in attendance 100% of the time. We have since added a hand-held radio at reception to assist us in getting to our guests that arrive at times we are not in attendance. I do apologize that you did not get our normal sincere care.

We have as yet not been able to beat our powerful Mother Nature with the issue of water freezing overnight in some of the units. Despite us digging KILOMETRES of water pipes in very deep trenches (our water is piped all the way for the natural springs in the mountains), there are some areas where the pipe goes over rock where we are forced to lay the pipes surface. Despite insulation of all kinds, the water freezes in some places. You should have found a 5 litre container with spring water for coffee in your kitchen cupboard? If not we do apologize for our oversight. As for the wood, most of our guests are only too grateful that we have pre-made the fire for all guests. Unfortunately, as we choose not cut our trees down, we have to pay for the wood, and most of our guests are happy to do the same.

I am really sorry that you did not enjoy your stay and hope that your next choice of accommodation will be more in line with your requirements. It does upset us when we have guests that are unhappy.

Kind regards
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dringende onderhoud moet gedoen word op sekere terreine.

Ek is teleurgesteld oor die aktiwiteite wat hulle op die e-pos adverteer. Ek het my naweek daar rondom beplan en uitgesien. Met my aankoms wou ek vir my en my eggenoot die quad bikes bespreek vir die Sondag. Dit kon nie gebeur nie wat almal was stukkend. Ek voel dan moet hulle op die e-pos dit so aandui en dit nie adverteer nie. Hulle sê verder die kampgeriewe het 'n bad by die dames, maar die bad het nie eers krane nie. Warm water 'n groot probleem by die ablusiegeriewe.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hi Pieter,
Unfortunately, as people abuse the bath (there is often a ring right under the overflow) which means that people are wasting water and gas. I would think that in today's day, baths are out in establishments as they are too expensive, get abused and a waste of water so we deliberately took the taps off and need to still remove the bath. I will make sure that it is not advertised as having one, sorry, that should have been taken off. Thank you for pointing it out to us. Unfortunately, people abuse the quads too and are often in need of repair.

Old Mill Drift Guest Farm
Ruan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, uit-die-pad-plaas om die natuur te geniet.

Die eienaars maak mens tuis voel sodra jy instap. Lekker lang hike-roetes en 'n lekker 4x4-roete wat ons met 'n 4x2 kon aanpak.

Erika V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Pad byna onbegaanbaar. Teerpad toegegroei en grondpad vol slote. Baie moeilik vir motor. Sukkel ook met bakkie. Arriveer 21:00. Geen ligte aan by chalet. Ander beddegoed en matrasse op sitkamerstoel en tafel gegooi. Geiser getrip deur nag. Koue stort op koue oggend. Grasdak. Spinnerakke teen vensters.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hello Erika,
May I remind you that booked a unit which cost less than half the price of the one we upgraded you to, so as to not inconvenience you in the dark. You told us you were arriving at 5. When by 8 you had not appeared, we moved the outdoor cushions back inside, which is why they were there. Think you arrived well after 9?
Sadly, there is just no pleasing some people. I honestly believe that we truly deserved a good review from you, given our generosity.
We had also switched the geyser off as we thought you were not coming anymore, 4 hours late is quite late.... it did not trip in the night. if you had just spoken to us in the morning, we would have switched it back on for you. I am sorry that we forgot that it was switched off when we thought you were no longer coming.

Old Mill Drift Guest Farm
Maré-lize P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré-lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Die mense is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hi Maré-lize,
Thank you for your great review!
Hope to see you again.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Christo L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie mooi!

Die Old Mill Drift is 'n plek waar jy regtig kan uitrus. Die uitsig is prentjie mooi, binne in die berge. Daar is stap roetes wat jou sonder woorde sal laat. Die plaas is op die grens van Lesotho, en jy het 'n uitsig op die landelike gebied van Lesotho. Kampterrein was lekker groot en skoon. Die badkamers se storte het lekker gewerk sonder probleme. Die 3 km grondpad is 'n bietjie rof vir klein karretjies. Daar is een stuk waar ons bietjie gesukkel het, maar as jy weet hoe om te ry is dit nie te sleg nie. Hulle werk tans aan die pad om dit beter te maak. Wil net weer eens vir Yvonne en haar span dankie sê vir 'n lekker naweek. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. P.S Yvonne, dankie vir die aanbeveling om ontbyt by die Courtyard in Clarens te eet, dit was die beste!

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Good day Christo,

You are most welcome! certainly, hope that we will see you again.

Kind regards
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Sancha W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sancha W

Awesome 4x4 offroad and caravaning. Most amazing views off Maluti Mountains and Lesotho.

Beautiful 4x4 off road caravan camping. Wonderful views of Maluti Mountains and Lesotho. Ablutions very neat. We enjoyed our stay and will definitely go back.

Hester D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die verblyf was netjies en gerieflik. Dit is baie mooi en rustig op die plaas. Die 3 km-grondpad is nie so lekker nie maar dit is beslis die moeite werd vir die rustigheid.

Richard O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Richard O
Saam met vriende

Rustig, maar vervelig.

Yskas was nie aangeskakel, kombuis vloer nat toe moes loop soek vir 'n mop. Geen lig in hoofkamer behalwe 'n bedlampie.geen pan om eiers te braai ens. geen warm water nie, alhoewel daar 'n gas geyser was. Paaie is verskriklik. Het bietjie rond geloop toe kry ons leë vertrekke vol hondebollie. Die ceilings val in, stukkende meubels orals. Daar is absoluut niks om daar te doen nie.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Dear Richard,

Thank you for your feedback.

The reason the floor was wet was as a result of the fridge being off. We have massive electric storms which, unfortunately, does occasionally trip the electricity.

We often have guests that go to their friends in other units with their contributions of food and regrettably don't return the dishes/plates/pots. However, it is still no excuse for us not picking that up.

We have a new team of cleaners, and they must have removed the cleaning equipment. Also not good.

With regards to the warm water, did you try to turn the gas on? The geysers definitely all work. If there was a problem with the geyser, we would have appreciated a notification to have it fixed for you.

As far as the fallen ceilings and broken furniture, you were in an area that we should mark as "out of bounds" to guests. To explain this to potential reading this, it is a derelict building in which we store all of the furniture which has been broken so that we may get it repaired. I would think better to store it there than in the units or outdoors? A stray dog must have adopted the builidng as home. It has since been cleaned, sorry we don't really ever go there, other than to dump the odd piece of furniture no longer suitable for use in the chalets.

On a final note, we certainly cannot please everyone. Hikers and people come back time and time again as they did not get to explore our beautiful mountains. The farm is definitely not for people that want to remain indoors or do not enjoy nature and the great outdoors. I sincerely hope that you have better luck in your next choice of destination.

Wishing you better-suited travels,
Yvonne
Owner

Old Mill Drift Guest Farm
Tienie J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tienie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit nie geniet nie.

Die slegste was dat ons eers nadat ons betaal het ingelig is dat die pad sleg is. Algemene instandhouding is nie op datum.

Anneke O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek!

Dis stil en mooi, en glo my hond het dit meer geniet.

Fanie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne naweek by 'n besondere plek, weg van alles.

Gerieflike chalet met alles wat 'n mens nodig het. Pragtige uitsig oor vallei en op berge voor ons. Honde was vriendelik. Perde goed versorg. Sommer lekker om op die gasteplaas te bly en bietjie rond te loop.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hello Fanie,
So glad you enjoyed your stay. Don't forget to mention us please if you hear of anyone getting married, or wanting to have a conference or a private function.
Thanks for the great review.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Loura D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loura D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om te ontspan en uit te rus.

Ons het ons tydjie hier baie geniet en sal dit beslis aanbeveel. Dit is heerlik om af te skakel in die pragtige natuurskoon. Chalet 3 is mooi omhein en kon ons hondjies na hartelus buite rondloop en in die sonnetjie uitspan.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

HI Loura,
It makes us very happy to hear that our guests have enjoyed their stay. Thank you for the sterling review.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Marena J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsigte.

Lieflike plaas op Lesotho se grens. Troeteldiervriendelik met 'n awesome uitsig en staproete.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Gorgeous views.

Lovely farm on the Lesotho border, pet friendly with awesome views and walking trail.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hi Marena,
Thanks you for taking the time for writing a review for us and giving us such good ratings. We do hope to see you again.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Ronel C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Enkelreisiger

Absoluut 'n lafenis vir jou siel.

Dit was 'n wonderlike week gewees.Die natuurskoon en uitsig is pragtig. Heerlike staproetes. Yvonne is gasvry en personeel vriendelik. Het die 3 honde baie geniet wat my vergesel het op die staproetes. Sal definitief weer soontoe gaan.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

HI Ronel,
Thanks so much for taking the time for writing a review for us and giving us five stars! It really does help us when folks are looking for a place to stay.
We do look forward to having you back.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Johannes Hendrik C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en definitief die moeite werd.

Ons het in nommer 3 tuisgegaan. Volgens my die beste opsie met die lekker privaat kuierarea. Ons het dit waarlik geniet en het nie negatiewe komentaar om te lewer nie. Ek het gesien die vorige gaste kla oor die 3 km grondpad. Ek voel dat die pad redelik goed instand gehou word en dat dit geskik is vir 'n normale voertuig, sou die bestuurder ondervinding hê om grondpad te ry. 'n Baie lae voertuig sal dit natuurlik nie geniet nie, maar die pad is heel rybaar. Die absolute natuurskoon en rustigheid daar maak dit die moeite werd en ek beveel graag die gasteplaas aan.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Hi Dirkus,
Thank you kindly for taking the time for writing a review for us. We do hope you will visit us again.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Simon B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste uitsig in Suid-Afrika.

Sonder twyfel is dit uitstekende waarde vir geld. Ons het in Chalet nr 5 gebly, wat als het wat mens sal nodig hê, en die beste uitsig in Suid-Afrika. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel Ons verblyf het wel 2 afkeurpunte gehad: ander gaste se hondjies was nie gedissiplineerd nie en het gedurig vir ons geblaf terwyl hul eienaars sit en lag. Verder, die tweede aand toe ons wou stort, was daar nie water nie. Toe die water later terugkom, het dit halfpad deur my stort weer verdwyn. Ek vermoed 'n paar van die chalets deel 'n geyser en die ander chalet het voorkeerreg gehad. Om tydens die Vrystaat se winter te staan vol seep en papsopnat, en jy kannie afspoel nie, is nie ideaal nie.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

HI Simon,
Thank you kindly for taking the time to write a review. It is sad that some folk don't discipline their dogs and sometimes children. Had we been made aware of your problems, I could perhaps have said something to them, but can't do anything once the horse has bolted as they say. Thanks for your comment about your cold shower, I thought that I (who am downstream) was the only one affected, and know exactly how horrible it is. We have since your comment installed a pressure pump which seems to have sorted the issue out. Thank you kindly for pointing it out to us. We are honoured that you think it is the best view in South Africa! Will take a lot to beat for sure.
Thanks again for helping us to improve.
Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Mike B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, fantasties!

Wonderlike naweek gewees. Die natuurskoon, die vars lug, die blyplek, alles was puik. Ons sal beslis weer gaan!

Christie E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christie E
Saam met vriende

Onverwagse Lesotho-besoek.

Alhoewel dit 'n baie mooi bestemming is, was die pad na die huis amper ontoeganklik as jy met 'n gewone motor gery het. Niemand het ons hieroor gewaarsku nie en twee van die motors het skraapmerke aan die onderstel opgedoen. Die plek wat hulle as Lodge 1 uithuur lyk glad nie soos die foto's op die website nie en dit is vas aan Lodge 2. Dit is ook nie duidelik aangebring op die website nie. Dan het die gebou wat hulle as "backbackers" uithuur basies soos 'n murasie gelyk van buite en ook nie soos die fotos nie. Die binnekant van die geboue lyk meer soos die foto's.

Gill L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gill L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome, beautiful farm.

Lovely farm, particularly good for long walks. Dogs loved it.

Reynard H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reynard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker! Sal definitief weer soontoe gaan.

Dit is 'n baie rustige plek en ideaal as jy wil wegkom van die gejaag van die wêreld rondom jou. Die personeel op die plaas is baie vriendelik en behulpsaam.

Andre W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location. Beautiful landscape.

Needs to open the bar to residents, sort out the dam and prepare some proper designated camp sites with tree cover and better ablutions.

Chantelle J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle J
Gesin met klein kinders

Swak diens.

Plek is baie mooi. Pad daarheen baie sleg. Gewone motor sal swaarkry. Baie swak diens. Wag nou nog vir antwoord op 'n epos. Dit is al 2 weke later. Baie dankie.

Leani D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike nat, kaggelvuur Kersfeeswegbreek vir twee Philippolisers.

Old Mill is 'n lieflike wegbreekplek. Die laaste 5 km na die plaas toe is baie rof grond en modder as dit nat is maar ons kon met ons piepklein karretjie oor die klippe kom as jy amper stilstaan-stadig ry. Dis asemrowend mooi as jy eers daar uitkom. Daar is net geen SA-selfoonsein nie. Net roaming. Yvonne en al die perde, rifrughonde en ponies het ons baie welkom laat voel. Sal beslis weer teruggaan soontoe.

Susanne J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie in asemrowende en rustige omgewing.

Hier kan jy doen wat jy wil wanneer jy wil en hoe lank jy wil! Pragtige staproetes, oor berge en in dale. En 3 pragtige honde om jou op te pas, en perde wat rustig voor jou huisie wei.

Philippa B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa B
Gesin met tieners

Beautiful, restful. Quiet.

Need more information regarding what to bring. We were caught a bit short.

Rene N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rene N
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, netjiese plaas, pad na bestemming uiters sleg, net geskik vir 4x4 voertuig.

Ons moes verblyf kort knip aangesien die pad so sleg was en ons wou graag reis om die omgewing te sien.

Lynette V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Enkelreisiger

Dis waarlik 'n onontdekte juweel met pragtige natuurskoon en stapplekke, dis baie veilig en die eienaar Yvonne is hands-on met gaste.

Die paaie daarnatoe is begaanbaar vir kleiner motors. Die chalets is smaakvol ingerig, en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die wendy is ook goed ingerig.

Salome K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas omring deur berge.

Net die laaste paar km is grondpad, verkieslik vir motors met groter grondvryhoogte.

Jan W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Gesin met tieners

Rustige omgewing met pragtige uitsig toegevou in die Malutiberge.

Uitdagende 4X4-roete oor die Malutiberge wat aansluit op die hoofroete tussen Clarens en Golden Gate.

Martie V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Martie V
Gesin met tieners

Baie aangenaam en rustig.

Baie aangenaam en rustige atmosfeer. Ongelooflike mooi natuurskoon! Akkommodasie nie heeltemal op standaard. Geen handdoeke, verdunde skottelgoedopwasmiddel en huisie glad nie skoongemaak, self die kaggel. Een warmkombers het nie gewerk nie. Kombuis toerusting ook nie goeie toestand.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Dear Martie,

Thank you for taking the time to write a review. It does help us to improve.

Unfortunately, we do not provide towels and if you require cleaning services, we do so at an extra fee. You would have received an info email outlining all of these areas, prior to your arrival. The same email would also have informed you of the cleaning services.

The chalets are completely self-catering, which means that you need to bring your own soaps, shampoos, and dishwashing liquid. This is standard practice for venues that are not 5-star rated and are trying to keep the rates as low as possible for their clients.

I will see which unit you were in and go and check on which electric blanket is not working and also remove the kitchen items which are not in a good condition. Unfortunately, people do abuse items putting pots onto open flames, using kitchen utensils to stoke the fire etc. which is quite a nightmare for us.

Thank you once again for pointing this out to us.

Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Eduan H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduan H
Saam met vriende

Baie tevrede

Die pad op pad na die plaas is baie sleg, maar ons is vooraf gewaarsku deur Old Mill Bestuur. Alhoewel ons dit gemaklik met 3 klein karretjies uitgery het, sal ek 'n bakkie of soortgelyk aanbeveel. Ons het die backpackers opsie (goedkoopste) gekies en dit het ons verwagtinge oorskry. Die plekkie lyk onnetjies van buite af maar dit was baie groot en skoon aan die binnekant en daar was meer as genoeg skottelgoed, 'n yskas, 'n ketel en 'n gasstofie. Ons het in die wintertydperk gegaan en die water het in die pype gevries wat gemaak het dat daar in die oggende nie water was nie, daar was wel elke aand water, ek sal eerder 'n somerwegbreek aanbeveel. Ons sal definitief terugkeer om die roetes op die plaas self te stap aangesien dit nie in ons beplanning gepas het die keer nie. Ek beveel Old Mill Drift sterk aan en ons hoop om voor die einde van die jaar weer 'n draaitjie daar te maak.

Old Mill Drift Guest Farm's terugvoer

Dear Eduan,

Thank you very much for taking the time to review our establishment, it helps us to improve our service.

We moved the water pipes last year but it seems like there might still be a problem. It hasn't been cold enough for us to assess. We will look into where the pipes are still being exposed to see if we can sort the problem of the frozen pipes out.

Thank you for pointing it out to us. We do look forward to having you back!

Kind regards,
Yvonne

Old Mill Drift Guest Farm
Monique M - Jun 2017
Gemiddeld