Old Mill Drift Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Gaste wat in die lodges bly, moet hulle eie handdoeke saambring.
Kinders jonger as 4 jaar bly gratis.
Daar is 'n grondpad wat na die instansie lei en gaste word aangeraai om 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
Daar is ’n administrasiefooi van R200 vir alle kansellasies.
Die balans van die bespreking is in kontant of per EFT betaalbaar.
Troeteldierfooi van R50 per dag.

Let op: Daar is 'n 3 km-grondpad wat na die verblyf lei en die toestand daarvan kan van dag tot dag verskil. Die meeste SUV's en 4x4-voertuie het die hele jaar toegang tot die eiendom. Kleiner voertuie kan egter sukkel, veral gedurende die reënseisoen.

Vir gaste wat bekommerd is oor die pad is 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste om brandstof te dek, beskikbaar. Doen gerus navraag.
Belangrik: Slegs 4x4-voertuie word toegelaat om karavane op hierdie pad te sleep.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Beginsel, District Fouriesburg, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyMDNlYWRkLTRlNDEtNGRhZi1iNzhiLTkzYjk4N2UxYTYxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 Farm Beginsel District Fouriesburg 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.609555555556 28.451833333333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang