Old Mill Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White-straat 4, Barkly-Oos, Oos-Kaap, 9786, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Mill Inn is in die skilderagtige dorpie Barkly-Oos en bied 'n uitsig op die berge en oor die rivier. Dit is net 1,8 km vanaf Barkly-Oos se gholfbaan. Dié verblyf is ideaal vir 'n oornagwegbreek.
Hierdie bekoorlike B&B bied 2 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamers het 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste kan die dag met 'n Engelse ontbyt begin en middagete-pakkies kan ook voorsien word. Middagete- en aandete-opsies is op versoek beskikbaar.
Die welige tuin is die ideale plek om te ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area. Gaste kan na San-rotstekeninge gaan kyk wat 4 minute se ry vanaf die verblyf is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- White-straat 4, Barkly-Oos, Oos-Kaap, 9786, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Barkly-Oos Grens Area Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White-straat 4, Barkly-Oos, Oos-Kaap, 9786, Oos-Kaap