Karoo & Ko Old Stable
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karoo & Ko Old Stable is 'n bekoorlike self-inklok- en selfsorg-, gerestoureerde ou stal met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Colesberg. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek tussen bestemmings.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n draagbare lugversorger. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Amazon Prime Video en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid het ook 'n oordekte patio met 'n tafel en stoele, draagbare braaigeriewe en 'n bankie in die tuin waar gaste kan sit en die geluid van die voëls wat in die boomtoppe kwetter, geniet. Beperkte geslote parkering is beskikbaar met vooraf reëling.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Johlan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Stockenstroom Square, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang