LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Watchmakers Guest House | LekkeSlaap
+23

Old Watchmakers Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Joubert Straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë.

Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers is en suite. Die beddegoed in die kamers is aangepas volgens die seisoene. Alle beddens het elektriese komberse vir daai ekstra bietjie gemak en hitte.

Die area is ryk in Suid-Afrikaanse geskiedenis, internasionale en plaaslike toeriste moet dit eenvoudig net besoek. Dit is ideaal vir 'n paar dae weg. Watchmakers is 'n reis terug in tyd wat jou uitgerus en reg vir die toekoms sal laat voel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir Old Watchmakers Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 17 Joubert Straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Old Watchmakers Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Joubert Straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcxLKf9A8NJlpnIfaaKIcvdPBiWIHmelgCEUKwBwFmFEhO7uqto?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 50 5 1 5 17 Joubert Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -30.495149 25.972653
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!