Olea Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olea Cottage is 'n privaat en pragtige kothuis op 'n plaas in die skilderagtige Klaasvoogdsvallei naby Robertson. Die groot boonste dek en houtvuur-warmbad op die onderste dek moedig gaste aan om tyd buite in die natuur deur te bring.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank is 'n lekker ontbythoekie en die sitarea bied ekstra sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Olea Cottage het ook 'n privaat houtvuur-warmbad.
Gaste die plaas te voet verken of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Aktiwiteite op die plaas sluit boogskiet en holistiese masseerbehandelings in. Albei kan direk by die eienaar bespreek word. Die plaas is net 'n entjie se ry vanaf al die wonderlike besienswaardighede en aktiwiteite in Robertson.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Olea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds, Robertson-Wes, 6705, Wes-Kaap