LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olifantskrans River Cabins | LekkeSlaap
+31

Olifantskrans River Cabins

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olifantskrans is 'n gewilde vakansiebestemming langs die rivier, net 18 km van Robertson en Bonnievale af waar die krag van die vloeiende rivierwater oor die jare unieke rotsformasies geskep het. Ervaar 'n natuurlike swempoel net 20 m van jou voorstoep af. 'n Waterval wat deur Italiaanse krygsgevangenes gebou is, rond die prentjie mooi af op dié plaas wat deur professionele en georganiseerde eienaars bestuur word. Olifantskrans is in die Robertson Wynvallei, net 2 ure van Kaapstad af geleë en die ideale naweekwegbreek-bestemming. Daar is ook uitstekende wynproe-ervarings en opwindende buite-doendinge in die omliggende area.

Selfsorgverblyf word in houthuisies met 1 slaapkamer en gesinskothuise aangebied. Elke huisie en kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel in. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakbalkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Elke houthuisie en kothuis het sy eie beskutte lapa waar gaste buite kan braai.

Olifantskrans is een van net 'n paar plekke waar troeteldiere welkom is. Al die huisies het omheinde tuine waar troeteldiere veilige kan speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Olifantskrans River Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olifantskrans River Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8eea5d76381582795140e1a9e6f14b02595bc393b49d66fd21751fc7502e980e67d9f3ee95484cc942463a8f83ff143b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Secunda Off the R317 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.898436003357 20.007350742817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!