+23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, ontspannend en gerieflik. Van aankoms tot vertrek was alles uitstekend. Petro het die hele proses baie gerieflik gemaak — van die maklike inboek tot die uitboek — en sy het vooraf al die nodige inligting gestuur. Ons het dadelik tuis gevoel en is verwelkom met ’n heerlike koppie koffie en beskuit, presies waarna ons lus was ná die reis. Alles was pragtig skoon, en ons het selfs van die landgoed gebruik gemaak vir ’n lekker hardloopsessie waar ons bokkies en ander wild gesien het. Daar was ook ’n wonderlike buite-area waar ons kon ontspan. Ons sal beslis weer bespreek wanneer ons in Langebaan kuier. Petro is ’n fantastiese gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was werklik baie ontspanne en verfrissend om daar te bly. Na die 5-ster verblyf by Olive branch is dit moeilik om die gehalte verblyf te ewenaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Private and relaxing. Lovely stay with very kind hosts and a beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek en my vrou was daar vir net 1x aand maar dit was definitief die moeite werd. Die verblyf was regtig waarde vir jou geld. Die woonstel was perfek vir 2 mense en die netheid en skoonheid van die beste gehalte. Baie rustig en privaat. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Wat ek dalk kan aanbeveel vir die toekoms, is 'n skadunet vir die gaste se voertuig langs die woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryce F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Perfect for an active getaway. Stay offered exactly what we needed for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was uiters gerieflik en skoon, baie rustig en veilig! Wonderlik en rustig gebly, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Blomme toer saam familie. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Woonstel is baie netjies en skoon. Die gasheer is twee fantastiese mense. Hulle gasvryheid is uit die boonste rakke. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Ons kan die verblyf aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sergio A
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Absolute bliss. I booked this accommodation for my parents to get away a bit from the city. Really lovely setup and in a safe, secure area. Parents can't stop saying what a wonderful weekend they had at the place. Would definitely recommend this place to others to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik, veilig, skoon en pragtig! Wat 'n heerlike ondervinding. Dit is 'n pragtige plekkie, skoon en met alles wat jy nodig het. Die bonus vir my was die warm kombers in die winter. Baie goeie gehalte linne. Ons as gesin sal beslis weer hier oorbly en volgende keer vir langer. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1293 Vogelsanck street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fdc3e1d6f0c10626333cfbc9b807d7a58bc6aa4aa31294980acbad7c6d112df2dd37e2555b4aba4581ee4fe0dbaa8eea41b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 63 5 1 5 1293 Vogelsanck street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.064729048448 18.045729548479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang