Newcastle Sentraal Akkommodasie by Olive Manor Guest House | LekkeSlaap
+25

Olive Manor Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Schalkwyk 18, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakekern of middedorp.

Die en suite-gastekamers bied gemaklike, ontspanne verblyf. Daar is net 5 kamers, so gaste kan staat maak op ons rustige atmosfeer en privaatheid. Elke kamer is ingerig met 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is gratis WiFi-toegang beskikbaar.

Die gastehuis bied ook aandetes en dien as venue vir klein boetiek-funksies. Olive Manor het 'n klein koffiewinkel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Olive Manor Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Schalkwyk 18, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Olive Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Schalkwyk 18, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1OWZhOGRjLWI3ZGMtNGM0Zi04OGYyLWEyNzhkODI1NzVhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 18 Van Schalkwyk Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.764455 29.933977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za