Olive Room
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Eldoreen E - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en super vriendelike gasvrou.
Elza E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker tuis geboek, lekker geswem en gebraai daar.
Narina R - Mrt 2024
Algehele gradering
It was fine.
Michal V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Olive Room se terugvoer
Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te huisves.
Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies.
Jacques M - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld, baie netjies, rustig en naby genoeg aan groot sentra sonder om rustigheid in te boet.
Petra K - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
Daniel M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, lekker geslaap, net genoeg.
Japie V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Benita W - Okt 2022
Algehele gradering
UItstekend.
Joel D - Sep 2022
Algehele gradering
Exquisite.
Karl H - Sep 2022
Algehele gradering
Night stay over.
Cornelis S - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie nagrus.
Jolanda R - Mei 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, veilig, naby universiteit, hospitale en restaurante.
Thomas Stephen J - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly en het tuis gevoel.
Joel D - Apr 2022
Algehele gradering
Splendid, Olive room will be my to go to place every time I'm in Durban.
Eldoreen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf. Fantastiese waarde vir geld!
Coert V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Beatrice S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik met die vrienddelikste mense
Thembelanenkosini M - Okt 2019
Algehele gradering
Incredible stay.
Isabel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese, waarde vir geld en gerieflike verblyf.
Liesl P - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wegkruipplekkie in die besige bestaan.
Hendrika B - Feb 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Marius P - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie vriendelik en professioneel ontvang en het baie lekker gebly.
Lees meerEleta G - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Anet Z - Mei 2018
Algehele gradering
Alles goed.
Anton C - Mei 2018
Algehele gradering
Great stay and atmosphere. Great hosts.
Laurence G - Sep 2017
Algehele gradering
Verblyf was netjies met mooi tuine.
Linda P - Jun 2017
Algehele gradering
Very convenient and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik en gemaklik.
Gasvrye verwelkoming met aankoms, gerieflike, privaat kamer. Gerieflik geleë naby al die hoofsnelweë en toeristebesienswaardighede.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cr S - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Leesum J - Des 2016
Algehele gradering
Place is very nice and would recommend it to friends and family
Tessa P - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf met wonderlike tuin en netjiese kamer.
Willem D - Jul 2016
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Yolanda B - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Olive Room se terugvoer
Ben ons waardeer jou terugvoering en is bly jy het gemaklik gebly. Dankie dat jy die toiletdrup onder ons aandag gebring het. Ons het reeds aandag daaraan gegee. Ons is bly jy het die akkommodasie as goeie waarde vir geld beleef.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: John Geekie-weg 10, Glenmore, Durban, 4001, KwaZulu-Natal