Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Tree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burchellstraat 5, S.E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olive Tree is 'n selfsorgtuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Vanderbijlpark. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer is ook met 'n yskassie, mikrogolf, die nodige eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n TV, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby restaurante en winkels geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive Tree sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Burchellstraat 5, S.E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burchellstraat 5, S.E. 1, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49bbdcb037fec45f73290535680e04744e62bd634756597331c04fa56402d1c56e0748dbce78fd7cc8e8d78ace276fffd404?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 Burchell Street S. E. 1 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7178059 27.8477301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem