Olive's Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jim And Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Marica M - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful garden and cottage.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Annie O - Okt 2023
Algehele gradering
Ek sal nerens anders bly as ek weer in Molteno kom nie. Die egpaar Stretton is uitsonderlike gashere.
Olive's Cottage se terugvoer
Thank you Annie.
Hope you visit us again.
Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker!
Sake V - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant and very friendly hosts.
Dieter D - Jul 2023
Algehele gradering
As expected.
Juan V - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing.
Maria V - Mei 2023
Algehele gradering
It was comfortable and clean. Towels need a bit upgrading.
Monique L - Mei 2023
Algehele gradering
Feels like home, lovely couple who run it :).
Olive's Cottage se terugvoer
Thanks, Monique, it was a pleasure having you.
Jurie Francois D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebraai en 'n wyntjie gedrink by die kaggel.
Olive's Cottage se terugvoer
Thanks Bianca. Welcome any time.
Philip D - Jul 2022
Algehele gradering
'n Hartlike welkom op 'n baie koue aand.
Olive's Cottage se terugvoer
Thanks Philip.
Graham D - Jul 2022
Algehele gradering
Travelled for business, lovely, spacious cottage, I had the place to myself, it was comfortable.
Olive's Cottage se terugvoer
Thanks Ryan.
Heather P - Jun 2022
Algehele gradering
A beautiful, comfortable cottage with everything you needed.
Olive's Cottage se terugvoer
Thank you, it is much appreciated.
Carine G - Nov 2021
Algehele gradering
We had a lovely, comfortable stay.
Kobus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Louise V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig!
Fred W - Aug 2020
Algehele gradering
Welcoming and clean.
Edgar K - Des 2019
Algehele gradering
The best self-catering in Molteno.
Armin S - Sep 2019
Algehele gradering
This cottage is very spacious and cosy and has all amenities and the host Jenny is most helpful and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hierdie kothuis is baie ruim en gesellig en het al die geriewe, en die gasvrou Jenny is baie behulpsaam en vriendelik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leila L - Apr 2019
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Susan H - Jan 2019
Algehele gradering
Lovely hosts and very cosy atmosphere.
Olive's Cottage se terugvoer
Thank you for your complements
Bridget W - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect accommodation.
Mareta L - Sep 2018
Algehele gradering
Die huisie is ruim en baie goed ingerig.
Andrew M - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en goeie verblyf.
Estherelia S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Louise V - Jul 2017
Algehele gradering
More than expected ...
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Meer as wat ons verwag het ...
Ek en my vrou het wortels in Molteno ... sy van die van Zyl-plaas, Klipfontein en ek van die Lomax-familie, Ambrose, John en hulle pa Arthur van Steysburg. Ons het al van te vore kom kuier oor ons familie-herinneringe en ons is nie teleurgestel nie. Jenny het uit haar pad gegaan om seker te maak ons bly lekker in haar lieflike, snoesige kothuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom