+11
Selfsorg in Suiderhof

Olympus Gastehuis

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkel kamer
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het lugversorging en geskik vir 'n enkel persoon op 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 1 matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

12 Paul Nash Street, Olympia, Windhoek, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89d90a3b8cf0712049e6a9ab47af8a0f0fdb2dc38d9c14c0e9ef388cece5b15626a7e970cb87f5a5d0cfbf476aab5a2372bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Paul Nash Street Olympia Erongo 021 201 8901 08:00-18:00 10:00 -22.601543350808 17.09423977473

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang