Omarunga Epupa-Falls Campsite
100 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Omarunga Campsite, Epupa Falls, Okongwati, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Omarunga Epupa-Falls Campsite is 'n rustieke kampterrein aan die oewer van die Kunenerivier naby die Epupaval. Dié kampeerplek is die ideale plek om tent op te slaan, stoele uit te pak en 'n goeie boek langs die rivier te geniet.
Daar is 10 kampplekke en elk het 'n vuurput, 'n kraan en 'n lig. Die ablusiegeriewe het 'n rietdak en daar is ook 'n opwaskamer en 'n groot wasbak. Die kragproppe is beperk en is net op sekere tye van die dag beskikbaar.
Die hooflodge het 'n openbare kroeg, 'n restaurant en 'n gemeenskaplike buitelug-swembad. Gaste kan verskeie uitstappies bespreek teen 'n ekstra koste.
Gaste kan die baobabs, makalinibome en die Kunenerivier-oase langs die pad sien of die Himba-mense in hul tradisionele drag, die gedruis van die val of die rustige loop van die rivier ervaar.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 172
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Omarunga Campsite, Epupa Falls, Okongwati, Kunene
- Gaste dink Omarunga Epupa-Falls Campsite het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Omarunga Campsite, Epupa Falls, Okongwati, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 100 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang