2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 116 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voëlklip Tuinwoonstel is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Hermanus.
Voëlklip Tuinwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat buitebadkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hermanus bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos kajakvaar, staanroei, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel en walviskyk tussen Julie en Oktober. Gaste kan ook die wynlandgoedere en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken deur te stap, voetslaan of fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 116 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Voëlklip Tuinwoonstel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
116 7th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang