OMI's Wholesome Apartment
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lily-straat 8, Eenheid 17 Medcondo, Fort Gale, 5100, Oos-Kaap
- Vanaf R1 215 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
OMI's Wholesome Apartment is in 'n veilige kompleks in Fort Gale, 'n woonbuurt in die Oos-Kaap. Die woonstel het 'n privaat ingang en is die ideale toevlugsoord vir enkel- of sakereisigers.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
DIe leefarea het 'n werksarea, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Gaste kan by Paris Antiques and Collectables inkopies doen, die Kimba Game Lodge besoek of bessies by die Bon-Af Berry Farm pluk.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Lily-straat 8, Eenheid 17 Medcondo, Fort Gale, 5100, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lily-straat 8, Eenheid 17 Medcondo, Fort Gale, 5100, Oos-Kaap