On 17th Voortrekker
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 17, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
On 17 Voortrekker is in die bekoorlike, klein dorpie Paul Roux in Oos-Vrystaat en is naby gewilde bestemmings soos Clarens, Rosendal, Ficksburg, Golden Gate Highlands Nasionale Park en Fouriesburg. Hierdie huis is 115 jaar oud en is opgeknap en het verskyn in Tuis Opknap Tydskrif in November 2022.
Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel in die oopplan-leefarea geniet, en daar is ook 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar, maar gaste kan hul skootrekenaars en HDMI-kabels saambring as hulle die TV wil gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan die pragtige uitsig op die heuwels en Maluti-berge geniet vanaf die L-vormige stoep. Hierdie verblyf bied 'n rustige wegbreek of 'n aksiebelaaide avontuur in Paul Roux. Die verblyf het veilige parkeerplek agter in die erf en is troeteldiervriendelik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 17, Paul Roux, 9800, Vrystaat
- Gaste dink On 17th Voortrekker het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Paul Roux Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 17, Paul Roux, 9800, Vrystaat