Parktown Akkommodasie by On Escombe | LekkeSlaap
+19

On Escombe

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombelaan 14, Parktown, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On Escombeis 'n onverstoorde selfsorgkothuis in Parks, naby universiteite, hospitale en die SSK. On Escombe kombineer die beste van 2 wêrelde. Dit is in 'n pragtige en rustige voorstad geleë met volop voëllewe en ou bome, terwyl dit steeds naby besighede, geriewe, vermaak, winkels en restaurante in die lewendige stad is.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n aparte badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is elektriese komberse en addisionele komberse vir koel aande. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, haardroër en toiletware.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee en koffie word voorsien met aankoms. Die leefarea het 'n werkstasie, platskerm-TV, DVD-speler en DStv. Gratis optiesevesel-internet word voorsien.

Die leefarea bied toegang tot 'n privaat tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel met 'n afstandbeheerder. Die kothuis het laserstraal-sekuriteit vir ekstra veiligheid.

Slaapplek

’n Bespreking by On Escombe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir On Escombe
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Escombelaan 14, Parktown, 2193, Gauteng
  • Gaste dink On Escombe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Escombelaan 14, Parktown, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWmSylKOXB8YdX4gxZdKiEMaQvyXk3pa6PcQfAmZSqzPuspO6pk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Escombe Avenue Parktown 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.17808 28.02357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za