BondMakers@Kosmos
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosman Beyers-straat 103, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
BondMakers @ Kosmos bied selfsorgvakansieverblyf aan die oewer van Hartbeespoortdam. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie woonstel 'n pragtige uitsig oor die sonsopkoms en maanopkoms oor die Hartebeespoortdam het. Aktiwiteite sluit voëlkyk, natuurroetes, visvang en restaurante in.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamerhet 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n aparte gedeelde badkamer met 'n toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en die woonstel het WiFi.
Hierdie leefarea lei na die balkon met buitesitplek en braaigeriewe wat die ideale plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste is ook welkom om hul bote teen die klub se tariewe te water te laat of 2 kajakke met die eienaars te reël.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Bosman Beyers-straat 103, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink BondMakers@Kosmos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosman Beyers-straat 103, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0261, Noordwes