Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Bay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir On the Bay
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Samuel F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel F
Enkelreisiger

On the Bay is the best in the bay.

Safe parking. 5 star breakfast. Very clean and themed rooms with Wi-Fi, DStv and cater for loadshedding. Pleasant gardens to sit or roam. The hosts are friendly. Walking distance from beach, plus 5 min from mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Bay se terugvoer

Thank you Samuel. We truly love hearing that you enjoyed your stay with us. See you on your next visit to Port Elizabeth

On the Bay
Abraham W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Besigheidsreis

Gerieflik, en goed geprys.

'n Baie gerieflike en netjiese gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was perfek in alle opsigte.

Beide ek en my eggenoot was aangenaam verras met die baie netjiese straat-aansig van On The Bay en het in ekstase na die pragtige tuin en grasperke gestaar. Alles in hierdie opset was bo verwagting en 'n lus om te belewe. Ons is by ons aankoms opgegradeer en het 'n uiters aangename en luukse eenheid bekom teen 'n baie kompeterende tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation.

We had an amazing stay at On the Bay. Would most definitely recommend it to anyone. 5 star!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker verblyf.

Ons het baie lekker by On the Bay gebly. Sal dit beslis aan almal aanbeveel. 5-ster!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese R
Gesin met tieners

Daar is aan al ons behoeftes voorsien.

Stylvol, professioneel, vriendelik, aandag aan detail, heerlike ontbyte, pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 9, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs0Nle4u9ggYGDDc72tq22CXGy9sgxq7wU4YIO8QCa78i7Onbfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98571026051 25.665732509262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem