LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On the GBay Villa | LekkeSlaap
+47

On the GBay Villa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 59, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the GBay Villa is op die berg in Gordonsbaai en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby die swemstrande, restaurante, winkels, aktiwiteite en besienswaardighede.

Daar is 3 eenhede om van te kies. Twee van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie 2 eenhede lei na 'n stoep met toegang tot die gemeenskaplike swembad. Hierdie 2 eenhede het elk 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Superieure Kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek.

Al die eenhede het 'n TV met DStv, 'n werkstasie en toegang tot komplimentêre WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en stoepmeubels waar gaste skemerkelkies of koffie kan geniet met pragtige uitsigte oor Valsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Boundary-weg 59, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg 59, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49acc5e6bf61c641f3fed1f3f7099545b1c4aaa53f539b30f9c319fcebb1751a9b0fbaf53c7ff0ab7853b0504f697e6e4821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 59 Boundary Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.158378488046 18.881687570431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!