LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

On The Square Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sarohnna B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons verblyf was baie gerieflik, dankie. Ons was aangenaam verras met Riebeeck Kasteel en ons verblyf by On the Square Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Stylish, peaceful, central. Lovely room. Secure parking across the street. Perfect overnighter. Spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Sal enige tyd weer hier oornag. Alles was in plek! Baie skoon en netjies, uitstekende ligging en goeie waarde vir geld. Die eienaar se instruksies was duidelik en prakties. Alles in ag geneem, ’n baie lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
On The Square Accommodation
Baie dankie.

Riana D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Excellent position, well located and clean. Love the venue and the room we stayed in. It's clean and very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wil sommer weer gaan. Fantasties! Wonderlikste gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
On The Square Accommodation
Baie dankie.

Lizette C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Moeite werd. Baie lekker gebly! Skoon, netjies, veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal maklik weer daar gaan bly. Alles wat ek nodig gehad het. Skoon, netjies en gemaklik. Self in en uit check was maklik en goed gekommunikeer. Alles wat ek nodig gehad het vir die naweek se verblyf. Ligging is loopafstand van feitlik alles in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik, vriendelike gasheer, styfvol, gerieflik, kwaliteit, rustig, mooi. Verblyf was meer as wat ons verwag het - ons verwagtinge is oorskryf. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Die unit is styfvol gedekor met 'n fyn oog op kwaliteit. Beste kwaliteit linne. Veilige parkering vir ons voertuig was 'n pluspunt. Unit is sentraal geleë met 'n stapafstand van restaurante en koffiehuise. Ons sal die akkommodasie sterk aanbeveel en definitief weer gebruik maak van die verblyf. Ons het ons verblyf vreeslik geniet en sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A most enjoyable stay. We had an enjoyable stay. We would have preferred the parking to be on the premises (not next door). Located well close to restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

E V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Riebeek Kasteel en On the Square was 'n belewenis! Baie netjiese verblyf. Die ligging is fantasties, kon stap na eetplekke en pragtige omgewing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
On The Square Accommodation
Baie dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93021ce7bec913dfa0e55cba823a32740408dc5121c28da3a9dcc7b69d4778e871f58c6942aba8322f887141c4fffcf3d461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383869317218 18.894212928836

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang