LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Gastehuis in Riebeek-Kasteel

On The Square Accommodation

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

On The Square Accommodation is sentraal in die dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

On The Square Accommodation bied 3 unieke slaapkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongeag die weer sal gaste gemaklik wees met 'n warm elektriese kombers en paneelverwarmer gedurende die winter, en in die somer is daar lugversorging en ys in die yskas.

Die verblyf is stapafstand vanaf restaurante en winkels en gaste kan rustig na al die kuns- en kuriowinkels in die dorp stap. Riebeek Kasteel is bekend vir olywe en wyn, en baie plase bied proelokale waar gaste van albei op die proef kan stel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sarohnna B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was baie gerieflik, dankie. Ons was aangenaam verras met Riebeeck Kasteel en ons verblyf by On the Square Gastehuis.
Sep 2026
Sheldon H
Saam met lewensmaat
5.0
Stylish, peaceful, central. Lovely room. Secure parking across the street. Perfect overnighter. Spacious room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer hier oornag. Alles was in plek! Baie skoon en netjies, uitstekende ligging en goeie waarde vir geld. Die eienaar se instruksies was...
Sien meer
Jul 2026
Riana D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent position, well located and clean. Love the venue and the room we stayed in. It's clean and very cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Arnold S
Saam met lewensmaat
5.0
Wil sommer weer gaan. Fantasties! Wonderlikste gasheer.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Square Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93021ce7bec913dfa0e55cba823a32740408dc5121c28da3a9dcc7b69d4778e871f58c6942aba8322f887141c4fffcf3d461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383869317218 18.894212928836

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang