On-the-summit Lodge & Conference Venue
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
ANSA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Helene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Diana B - Sep 2023
Algehele gradering
Most beautiful place and friendly staff.
On-the-summit Lodge & Conference Venue se terugvoer
Diana
So lekker om van jou te hoor en baie, baie dankie vir jou wonderlike verwysing. Dit beteken ongelooflik baie, ook vir die personeel, wanneer hul hoor, 'n gas het die verblyf en ontbyte geniet.
Ek is so bly jy het jou verblyf en ontbyt geniet. Dit was werklikwaar 'n groot plesier om jou te kon huisves.
Mooi loop en groete
Ansa Peenz
on-the-summit lodge
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Summit-weg 30, Beacon Bay, Oos-London, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom