LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ondervlei | LekkeSlaap
+16

Ondervlei

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 131, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ondervlei is 'n ouwêreldse kothuis wat in die vreedsame Rosendal in die Vrystaat geleë is en 'n pragtige uitsigte op die Witteberge bied.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Bad is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, 4x4-roetes, tennis, fietsry visvang en perdry in.

Die minimumverblyftydperk vir besprekings oor naweke is 2 nagte.

Slaapplek

’n Bespreking by Ondervlei sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ondervlei
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • De La Harpe-straat 131, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Ondervlei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 131, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMmQ0YTFiLTcwMGQtNDQwZC04MzgzLTRlNGRkNTE1NzMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 131 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.500353785817 27.92901602943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!