One Fountain B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

One Fountain B&B is 'n klein instansie wat in Barkly-Wes. Dis 'n klein dorpie wat so 40 km van Kimberley af geleë is. Dis 'n baie gewilde bestemming onder reisigers en toeriste. Die dorpie is die tuiste van twee kroegrestaurante en dis teen die Vaalrivier geleë.

Daar is 2 groot kamers en 'n woonstel. Daar is 1 ruim kamer met 2 driekwartbeddens, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n kroegie, 'n en suite-stort en 'n bad. Die ander kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. WiFi-toegang ook op die perseel beskikbaar. Die woonstel het 'n klein kombuis, 'n leefarea en 'n aparte kamer met 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met al die basiese toebehore, potte en panne. Daar is ook 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Daar is sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskas, 'n privaat braaiplek agter en plaveisel. Aandete is ook beskikbaar, maar moet vooraf bespreek word. Die ingang tot die perseel word met 'n afstandbeheer-hek beveilig.

Die woonstel het 'n privaat braaiplek agter die woonstel, sowel as 'n klein kombuisie. Die Rooiwynkamer het ook sy eie braaiplek agter. Ons het 'n redelike ruim kamer waar konferensies en klein vergaderings gehou kan word. Tot en met 10 mense. Middagete, koffie en tee kan gereël word as vergaderings op die perseel gehou word.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in: Ons het een van die eerste brûe in Suid-Afrika en 'n klein museum by die brug. Dan Kantien kopje. St Mary's kerk, die eerste kerk noord van die Vaalrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na One Fountain B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]