Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One O Eight Place

Hotel
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rylaan 108, Lakefield, Benoni, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One O Eight Place is 'n pragtige boetiekhotel in Lakeside, Benoni, en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die boetiekhotel is net 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Emperors Palace. One O Eight Place het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die majestueuse Korsman-voëlreservaat.

Verblyf word in 7 elegante, luukse suites gebied en elkeen is met weelderige geriewe toegerus om aan enige oordeelkundige reisiger se behoeftes te voldoen. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, linne, handdoeke, japonne, pantoffels en 'n haardroër. Kamergeriewe sluit 'n lessenaar of spieëltafel met 'n gemaklike stoel, lugversorging, gratis WiFi, 'n kroegie vol voorraad, tee-en-koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en 'n kluis in. Ekstra kussings en komberse is op versoek beskikbaar.

Gaste kan in die ruim restaurant, kroeg en sitkamers ontspan, in die swembad afkoel, of van die tennisbaan gebruik maak. 'n Lughawe-pendeldiens en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Gratis privaat parkeerplek word voorsien.

One O Eight Place spog met persoonlike diens en 'n rugsteunkragstel wat gerief verseker.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Die Rylaan 108, Lakefield, Benoni, 2092, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Rylaan 108, Lakefield, Benoni, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a72bdd95c744fc4a764e6a8acd5731e3921bc9e46f658d2134521e4babb422aa504fceaae3adb58c19d938f934cdda1c7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 108 The Drive Lakefield 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1946757 28.2900609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem