LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by One Quay at the Majestic | LekkeSlaap
+22

One Quay at the Majestic

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Quay at the Majestic is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige vissersdorpie aan die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap.

Die woonstel het 1 slaapkamer en is smaakvol versier en ingerig om slaapplek vir 2 gaste te bied. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n kombuis, ruim leefkamer en balkon. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die woonstel is ideaal geleë, net langs die Hoofweg, waar jy baie restaurante, kroeë, winkels, strande en getypoele sal aantref.

Slaapplek

’n Bespreking by One Quay at the Majestic sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir One Quay at the Majestic
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink One Quay at the Majestic het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Majestic Village, Hoofweg 124, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMGI0MmNkLTJiNjMtNGZkNS05YzVjLTAwMDc1YzBiYjczMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Majestic Village 124 Main Road 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.126926313804 18.448544740677
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!