4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 177 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
One77 on Main is 'n bekoorlike woonstel wat gerieflike selfsorgverblyf in Groenpunt bied. Dit is ideaal vir sakereisigers, kollegas of paartjies wat verblyf naby Kaapstadstadion, die V&A Waterfront, winkels en restaurante soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en glasskuifdeure wat toegang bied tot die balkon.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die woonstel is naby restaurante, koffiewinkels, Groenpunt-park en die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 177 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink One77 on Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
177 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang