+18
Selfsorg in Sinoville

One85 In Vinko

2 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 185 Vinko Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

One85 In Vinko bied lieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat gerieflik naby die Sefako Makgatho-snelweg in Sinoville, Pretoria is. Dit is ook naby Montana Hospitaal sowel as skole soos Overkruin, Northridge en Stephanus Roos Primêr.

Hierdie woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n groot oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens, of 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Verder het die woonstel 'n kombuisie wat met 'n induskieplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel vir 2. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk vir 1 aand word voorsien. Tydens beurtkrag is daar 'n omsetter beskikbaar wat die TV sal aanhou. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie C
Saam met lewensmaat
5.0
Bedagsame eienaars, professioneel en tog ook baie vriendelik. Wat ons die meeste verras het, was dat One85 in Vinko só bedagsaam was om vir ons Cander...
Sien meer
Jan 2026
Elma R
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, wonderful owner. Can recommend it 100% excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Linda C
5.0
Stunning place to stay! Stunning! The host was friendly, kind, helpful, and wonderful. The accommodation was clean, neat, and safe. Eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Melinda M
Besigheidsreis
5.0
5 ster! My man het gereis vir besigheidsdoeleindes, hy het baie laat arriveer en was ingewag deur 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Voorafk...
Sien meer
Sep 2025
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik dien asook netheid. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou en 'n baie netjiese buurt naby winkelsentrums.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 185 Vinko Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink One85 In Vinko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek

185 Vinko Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763792ef20c29d30865eccfff53bf022480d41298b85854bff644235dec90624b2c0fa711cedb3f079d481d94d2c976462b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 185 Vinko Street Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -25.684042066543 28.222849325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang