Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Enslin Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir On Enslin Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lianie E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Skoon, rustig, gerieflik.

Ons is baie vriendelik verwelkom en die kamer is pragtig. Alles wat mens nodig het. Voorwaar 'n heerlike plek om oor te slaap veral na 'n lang pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke oomblik van die kuier geniet.

Die kuier en oorslaap was genotvol. Dit is 'n perfekte plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Uit die boonste rakke. Beslis een van die bestes. Vriendelik ontvang, heerlik geslaap, baie veilig, skoon en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en rustig.

Behalwe vir die buitelig wat die kamer in die nag verlig het, het ons heerlik gebly. Pragtige moderne eenhede met alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met tieners

Lekker, skoon netjies en meer as alles wat jy nodig het!

Baie lekker. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag plek.

Karin het 'n wonderlike plek en is 'n uitsonderlike gasvrou. Alles wat mens nodig het en meer, word voorsien. Die swembad is graag benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Gesin met klein kinders

Moderne eenhede met volledig toegeruste kombuise en braaigeriewe.

Baie mooi moderne eenhede. Die gashere het ons baie vriendelik ontvang en laat tuis voel. Sonkrag is ook beskikbaar. Sal beslis weer bespreek by Onenslin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff H
Gesin met tieners

Netjies, vriendelik en aangename ervaring.

Hierdie is beslis 'n gastehuis waar jy kan oorbly wanneer jy van of na die Tuinroete reis. Dit is netjies, vriendelike mense wat die gastehuis bedryf en baie veilig. Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak. Sien julle beslis weer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S
Gesin met tieners

Pragtige plek!

Ons het heerlik oorgebly in pragtige kamers oppad tussen Pretoria en Jeffreys. Dit is regtig 'n baie mooi en skoon plek, baie modern en stylvol ingerig. Alles wat mens nodig het en meer. Privaat met min eenhede en die swembad en kuierplek is 'n bonus! Veilig en gerieflik met vriendelike eienaar en hulpvaardige personeel. Ek sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen Mary V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen Mary V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Beautifully equipped with extremely friendly and helpful owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene D
Gesin met klein kinders

Lieflike oornag gehad by Onenslin.

Ons het heerlik gebly! Alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Veilige parkering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, apart from no sheets.

This was our second visit. Lovely accommodation but no sheets on the beds. I couldn't raise any staff to assist. Otherwise I would recommend this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Enslin Self-catering se terugvoer

Hi there Veronica. Hope you guys are well. Thank you for your review. I need to ask, did you do this review on my place by mistake, because what you said does not make any sense to me.
As you know, we live on the premises and are very easy to reach. And I cannot think that we would ever not have any sheets on the beds. Like to hear from you. Keep well and be safe. Regards, Nelio and Karin.

On Enslin Self-catering
Scott W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott W
Besigheidsreis

Absolute lovely place to stay.

Clean, neat, great furnishings - also lots of lovely touches. They have thought of everything one might need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ruim plek, skoon en baie gasvryheid.

Heerlik gebly daar. Regtig waar lekker groot kamer, ruim, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonste gastehuis met als so keurig en stylvol!

Kyk, Middelburg, Kaap, kan mos nou koud word en wat 'n verrassing toe ons slaaptyd in die kooi klim met elektriese kombers, die witste winterlakens en bolaken van 'n ander planeet en op die koop toe is daar 'n plunger vir regte gemaalde Kenia-koffiepitte. Ons was totaal verras deur die netheid en smaakvolle meubels en al die ander ekstras wat mens net by jou eie huis sou verwag. Die eienaars was so hulpvaardig en gasvry. Dis 'n moet-oorslaap-gastehuis daardie! Well done!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and new!

Well-appointed, well-decorated, luxurious accommodation. Great service. This is now my go-to accommodation in Middleburg. You need not look any further.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met vriende

Ware Karoo-juweel.

Karen en Melio is wonderlike eienaars van hierdie pragtige, skoon, ruim en goed toegeruste akkommodasie. Die beddens is snoesig en jy sal ver soek vir 'n sagter en beter kwaliteit bed. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met tieners

Baie lekker oornag akkomodasie.

Uiters netjies. Gerieflik. Sal beslis aanbeveel en weer in toekoms by julle boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Enslin Self-catering se terugvoer

Hi Elaine. Baie dankie vir jou resensie. Waardeer baie.
Groete

On Enslin Self-catering
Zelmare J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmare J
Gesin met tieners

Bespreek maar gerus.

Definitief een plek waarheen ons weer sal gaan om oor te slaap. Karin en haar man is baie behulpsaam en vriendelik. Voel sommer dadelik gemaklik en welkom as jy daar aankom. Kamers wonderlik toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid. Baie dankie, ons het lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Enslin Self-catering se terugvoer

Hi Zelmare. Baie dankie vir jou resensie. Baie bly dat julle lekker oornag het. Mooi bly.
Groete

On Enslin Self-catering
Hennie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, modern, pragtig en groot.

Splinternuwe kamers in die Karoo. Baie modern met alles wat jy benodig. Baie vriendelike eienaars wat nie huiwer om te help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On Enslin Self-catering se terugvoer

Baie dankie Hennie, vir jou mooi resensie. Dit was lekker om julle by ons te hê. Groete

On Enslin Self-catering
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad49ebdaddb3be9402aaad2818884d967d994e2cb9b83d342d8464d395813e0d6db44cdb506541c204469dc5073a757031a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 14 Enslin street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.492028635733 24.999306638561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem