LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ongegund Lodge | LekkeSlaap
+14

Ongegund Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Ongegund Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carla F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflike verblyf. Susan en haar span het ons met groot gasvryheid laat welkom voel.

Ouwêreldse gasvryheid.

Ongegund Lodge's terugvoer

Goeiedag Carla
Baie dankie vir dankie vir jou bespreking by Ongegund lodge. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Ongegund Lodge Span

Ongegund Lodge
Zena B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, very peaceful staff, very friendly.

Will definitely come again.

Ongegund Lodge's terugvoer

Hi Zena,
Thank you very much for your review. We are looking forward to your next visit.
Greetings,
Susan and the Ongegund lodge team.

Ongegund Lodge
Lieze V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze V
Saam met vriende

Wonderlike oornagverblyf!

Goeie diens, netjiese kamers, lekker plek om te kuier.

Ongegund Lodge's terugvoer

Hi Lieze

Baie dankie vir die bespreking by Ongegund lodge. Ons hoop om jou weer eendag hier te ontvang.

Groete
Ongegund Span

Ongegund Lodge
Marco H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heerlik, personeel was ook wonderlik en baie behulpsaam.

Net spyt my versoek vir 'n garden room was per e-pos bevestig deur Susan op 1/8/2019, maar toe ons daar kom wou hulle ons bo in 'n kamer sit met steil trappies. Ons het gevra dat hulle ons asb. skuif, maar ons bevestigde kamer was reeds uitgegee, maar kon darem in die hoofgebou in Kamer 4 slaap.

Ongegund Lodge's terugvoer

Beste Marco,

Baie dankie dat u by Ongegund Lodge bespreek het.

Ons is bly dat u die aand en ontbyt volgende oggend saam met die hele bruidsgeselskap kon geniet het.

Groete
Die Ongegund Span

Ongegund Lodge
Marike B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B
Enkelreisiger

Professioneel, gemaklik, 'n oase na 'n besige week.

Bestuur was meer as gemaklik met 'n vroeë inklok en baie buigsaam met kom en gaan tye. Baie dankie!

Stephane J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please switch panel heater on before guests arrive. It was very cold in the room with only tiles.

See stars.

Ongegund Lodge's terugvoer

Good day Stephane,

I am very sorry for the inconvenience.

Susan

Ongegund Lodge
Charlene B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Was heerlik om by Ongegund oor te bly, diens was uitstekend en hulle was baie vriendelik.

Baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid, julle het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer by Ongegund oorbly. Julle harde werk en aandag aan detail was baie goed. Weereens baie dankie.

Ongegund Lodge's terugvoer

Charlene en gesin, baie dankie vir julle besoek aan Ongegund Lodge. Dit was heerlik om julle te ontvang en Marsha bly net praat van die twee seuntjies. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Ongegund Lodge
Juanita H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita H

Ons was baie vriendelik ontvang.

Die kamer was netjies en die verwarmer, lekker dik duvets en komberse het beslis bygedra vir 'n snoesige nagrus. Die winters-japonne was 'n wenner. Ons sal aanbeveel dat daar vars melk in die kamer moet beskikbaar wees vir die tee/koffie, asook gebottelde water. Nog 'n pluspunt sal matjies wees in die badkamer (voor stort, toilet en wasbak). Die kaggel in die eetkamer is 'n groot pluspunt in die winter. Ek sal in die toekoms weer gebruik maak van Ongegund Lodge en beveel dit met vrymoedigheid aan.

Ongegund Lodge's terugvoer

Beste Juanita,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is baie bly jy en jou moeder het dit geniet. Kom gerus eendag weer.

Groete,
Susan Bonnet

Ongegund Lodge
John K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Besigheidsreis

Wonderlike plek met baie goie bestuur wat al die stampe en die stote van die lewe goed gebruik as ondervinding. Het darem nie die passie vir die lewe en om 'n goeie bestemming te wees verloor nie. Sal enige tyd weer daar bly.

Skoon, regtig skoon, Baie keer loop jy in 'n kamer in en die reuke van die wasmiddel is oral. Handoek was wonderlik en ek het veilig gevoel. Ontbyte was ongelooflik. Ek sal net voorstel dat hule tee dag 2 vir jou vra of jy weer die hele ontbyt wil he want dit is dan al te veel. Lekker maar 'n mesn se maag is net so groot.

Elmarie M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie M

Fantasties! Sal beslis weer kom!

Die naam som dit perfek op! Ongegund ... daar is nie genoeg plek hier om die ervaring wat ek hier ontdek het, te beskryf nie. Voorwaar 'n plek om meer te ontgun deur 'n besoek. Ek beveel die Lodge STERK AAN!

Peggy H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peggy H
Besigheidsreis

Fantastic Thanks

Fantastic venue, will be back.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtle Grove Vine Landgoed, Sir Lowrys Pass-weg, Somerset-Wes, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViOTJlZDc3LWM1OWMtNGVlZC04ODdkLTYwMDFjODhkMmE4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Myrtle Grove Vine Estate Sir Lowrys Pass Road 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.113003736426 18.906548023224
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!