Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Richmond

Ongersfontein Gasteplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is die mooiste plek en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
1 nag
5.0
Des 2025

Fantastiese oorslaapplek op Ongersfontein Gasteplaas. Ons het oorgeslaap by Ongersfontein Gasteplaas op reis tussen Gauteng en Wes-Kaap. Ons was aangenaam verras met die moderne, netjiese en skoon akkommodasie. Ons het heerlik gerus en goed geslaap. Ons kon glad nie die verkeer op die N1 hoor nie. Die uitsig op die Ongersrivier en die berge kan nie in woorde beskryf word nie. Dis ongelooflik mooi en dit was baie lekker om die voëls en geluide te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Oorslaap tussen Gauteng en Gouritsmond. Ja, lekker gebly. Baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquez H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Omgee gasheer met topklas akkommodasie. Die verblyf is uit die boonste rakke! Johan, die eienaar, is baie vriendelik, gasvry en hulpvaardig. Heeltyd op pad na die verblyf was Johan in kontak met ons. Reënerige weer oppad na gasteplaas en Johan het aangebied om vir ons Bobotie, Lasagne of iets soortgelyks te reel vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Baie dankie julle. Julle is altyd weer welkom.

Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stunning venue - highly recommended! Absolutely delightful place. Beautiful modern fittings including Le Creuset pots and a small braai facility. Lovely walks, close to the town but far enough from the road to be quiet. Aircon was quiet and effective.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Thanks Ian. Hope to see you again!

Alan W
1 nag
5.0
Des 2025

Great stay with a very friendly and helpful host. Clean and spacious accommodation located in a wonderful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Please come again next time!

Elizabeth V
1 nag
5.0
Des 2025

Lovely, quaint, homey, tranquil. It was so lovely, very quaint and oozing charm! It is conveniently close to the N1, but it doesn't feel like it while looking over the koppies and dam from the stoep. The kitchen is incredibly well stocked and we loved the complementary fresh milk and rusks - such a lovely detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Thanks for the good message. Always welcome.

Hugo T
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustig, stilte en vriendelike mense. Ek het gereelde kommunikasie van die eienaar en plaasbestuurder gehad. John het uit sy pad gegaan om my te akkommodeer met aankoms en versoeke. Hy het ook vir my rondgebel en ingelig oor plekke waar ek teen die pad kan stop om kos vir die aand te koop. Die huisie is baie skoon, gerieflik en beskik oor alles wat jy nodig het. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
1 nag
5.0
Nov 2025

Comfortable. Beautiful. Really a nice stop over. Very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Thanks for checking in again, Helen. Hope to see you again!

Jurgens K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende diens en pragtige oornag plekkie. Baie goeie ligging, uitstekende kliëntediens, skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Ongersfontein Gasteplaas
Dankie julle. Julle is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 146, Snelweg, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87acb539a25a7af9114da15342d67528362df799c2de9bfbb335b090c7a2838a603692501bdd64e6863c41e34573c164e4ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Plaas 146, Snelweg Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.442933125722 23.891846378581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang