Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus - Under the Milkwood Camping

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 13, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus - Under the Milkwood Camping is 'n tentkamp by die Onrusstrandmeer en -strand. Die kamp word per boot bereik en gaste word by Disa-straat of Milk Restaurant op Onrusstrand ontmoet en na die kampeerplek per boot vervoer. Dis 'n entjie vanaf die restaurant na die kampeerplek.

Die kampeerplek bied slaapplek aan 4 gaste in 2 aparte tente op houtdekke. Die tente het beddegoed enhanddoeke en elke tent bied toegang tot chemiese toilette, kouewaterstorte en -wasbakke. Daar is 'n spoeltoilet 20 m van die tente af, asook 'n opwasarea met warm water.

Die eerste tent het 'n dubbelbed en die tweede tent het 2 enkelbeddens wat saamgestoot is.

Die kampeerplek het 'n braai-area met 'n onderdak-eetarea, asook 'n kombuis. Kookgerei, braairoosters, potte en panne, asook eetgerei word voorsien.

Beligting word deur parafienlampe voorsien. Gaste moet hulle eie flitse en lampe saambring.

Beperkte WiFi en 'n herlaaipunt vir slegs selfone en skootrekenaars is beskikbaar.

'n Klein bootjie waarmee gaste na die kampeerplek vervoer word is gedurende verblyf beskikbaar. Daar is ook branderplanke.

Die Milk Restaurant, wat 'n 2 minute-bootrit ver is, bedien ontbyt, middagete en aandete indien nodig. Die area is ideaal vir voëlkyk, en daar is diere, soos otters, wildekatte en baie ander klein diere in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus - Under the Milkwood Camping sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Onrus - Under the Milkwood Camping
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Albert ( Andy) Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Disastraat 13, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus - Under the Milkwood Camping het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 13, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef321a176c5a9b73138a300b19c2887014b294f210cc2c5919fce8fa0aa8dcd2162242042dfc6a05a6d3e2cf3c25f742fa8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 13 Disa Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.417580953388 19.17838702314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem