Onrus Akkommodasie by Onrus Cottage | LekkeSlaap
+20

Onrus Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingsway-singel 37, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Onrus Cottage bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil straat in Onrusrivier. Onrus is sowat 15 minute se ry van die gewilde Hermanus af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n groot stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kothuis het ook 'n kaggel met onbeperkte gratis hout. Daar is 'n onderdakvoorstoep en 'n agterdeur wat toegang tot 'n groot tuin bied. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is met 'n ontbyttoonbank, yskas, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die kothuis het DStv en onbeperkte WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dis is 'n ruim en goed toegeruste kothuis met 'n ekstra warm en koue buitestort en 'n volledig toegeruste braai-area. Daar is 'n platskerm-TV en 'n databasis van 200 films om te kyk. Daar is ook vuurmaakplek binne.

Daar is ook 'n buitebraai, buitestort en parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.

Doendinge in die omgewing sluit snorkel, fietsry en visvang in. Onrusstrand is sowat 5 minute se ry ver en gaste kan ook die Hemel en Aarde-vallei verken. Kaapstad is minder as 1,5 uur se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Onrus Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kingsway-singel 37, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kingsway-singel 37, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJMucGYl0uk1Vy5hGWEcqLuLolgMaWoibmhgdg0y7DkiiKhxJt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 37 Kingsway Crescent Onrus River 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.40982 19.18462317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za