Onrus Protea House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Onrus Protea House bied selfsorgverblyf aan gesinne of groepe vriende in die skilderagtige Onrus naby Hermanus.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die ander 2 aparte badkamers het storte. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer, wasgoedarea en 'n binnebraai-area wat na 'n stoep lei. Op die boonste verdieping is daar 'n ruim gesinsarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en 'n tafeltennisblad en dit lei na 'n balkon met 'n asemrowende berguitsig. Die huis is met 'n omsetter en sonkrag in geval van kragonderbrekings toegerus en met 'n sekuriteitstelsel beveilig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Onrus Protea House is gerieflik naby plaaslike geriewe op die skiereiland in Onrus geleë en bied maklike toegang tot winkels en restaurante, asook die die Onrusstrand en -strandmeer.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jeaneke Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Proteastraat 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 8, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap