Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Sien bg.
Amelia D - Okt 2023
Algehele gradering
Geat, mooi, skoon, lekker! Vriendelikke staff.
Noelene T - Des 2022
Algehele gradering
Waarde, geld en ligging.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Elmarie D - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik gebly met goeie diens.
Brenda Z - Okt 2021
Algehele gradering
Very positive experience.
Careen S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit is 'n rustige binne-area waar ons kon ontspan en baie sentraal.
Lees meerElvis C - Sep 2018
Algehele gradering
The most welcoming place I have ever been in my life.
Robbie L - Jul 2018
Algehele gradering
Nommerpas sonder fieterjasies.
Beverly B - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Ment D - Jul 2018
Algehele gradering
Was heel lekker! Sal weer kom.
Sillecia L - Apr 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Gladys M - Des 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay, the service was excellent and the customer care was great.
Louise V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Tumi M - Sep 2017
Algehele gradering
Nice and silent, peace of mind.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Lindie P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld met als wat jy nodig het.
Hanri L - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was inderdaad lekke!
Johan H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Yuzell F - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam om daar tuis te gaan.
Debbie P - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker ontspannend.
Charlie N - Sep 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly!
Lena B - Sep 2015
Algehele gradering
Sien die sterre.
Christo S - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Sarie V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Ons Dorpshuis se terugvoer
Beste Sarie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeur dit altyd as iemand die tyd neem om ons te laat weet van enige iets! As ons dit nie weet nie, kan ons dit nie "fix" nie. Sal dadelik werk maak en op groot skaal "fumigate"
Hoop ons sien julle gou weer as jul n draai maak in Rustenburg.
Groete Alna van der Walt
Eienaar en Bestuurder.
Gert C - Jul 2015
Algehele gradering
Aangename en doelmatige verblyf.
Karen V - Jun 2015
Algehele gradering
Prakties en gerieflik.
Bev B - Mei 2015
Algehele gradering
A lovely overnight stay.
Rudolph C - Mrt 2015
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik. Ons het in die annex, oorkant Kloofweg gebly, maar ontbyt by die hoofhuis genuttig.
Brian M - Jan 2015
Algehele gradering
The rooms were absolutely awesome
Netisha H - Des 2014
Algehele gradering
Excellent service and comfort.
Marike B - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons het dit geniet.
Tanya V - Nov 2014
Algehele gradering
Good clean place and very homely.
Jorge F - Nov 2014
Algehele gradering
The right place to rest and bond with family
Org C - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Nico V - Okt 2014
Algehele gradering
Was skoon, gerieflik en meer as wat ek verwag het.
Manilal R - Sep 2014
Algehele gradering
The owner, Alma is an epitome of hospitality.
Corrie L - Aug 2014
Algehele gradering
Sal weer 'n draai maak!
Martie V - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtig!
Sunday N - Mei 2014
Algehele gradering
Comfy and friendly stay
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christie de Witt-straat 15, Cashan-uitgang 1, Rustenburg, 0300, Noordwes