Ons Genot Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vine Guesthouse is ‘n luukse oord op die bekende Bottelary-wynroete buite Stellenbosch, tussen Hartenberg Wynlandgoed en Devonvale Gholflandgoed.

Daar is 12 kamers met slaapplek vir 24. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook ‘n TV, yskassie, lugversorging, ‘n kluis, haardroër en ‘n privaat terras. Die kamers word in 4 kategorieë verdeel, naamlik die wittebrood-, luukse, gerieflike en sakpas-kamer.

Doendinge op die perseel sluit swem, tennis, voetslaan en restaurante in.

Trekpleisters in die omgewing sluit wynproe, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye, museums en gholf in.

Die restaurant bied ‘n a la carte-spyskaart met tradisionele disse. Hier word Engels, Nederland Afrikaans en Chinees gepraat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ons Genot Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za