Dinokeng Wildreservaat Ons Grond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker rustige en netjiese werf. Lekker rustig op die stoep gesit en diere en voëls kyk. Blouwildebeeste en rooibokke stap voor verby en in die aand is daar in die verte, 'n jakkals wat roep. Pip was gasvry met goeie kommunikasie en instruksies, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Fantasties. Heerlike wegbreek vir ons huweliksherdenking. Dit was netjies, skoon en veilig. Baie lekker gekuier en die kinders het dit vreeslik geniet om te swem. Ons sal definitief terug wees en julle met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronel C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wonderlike, rusgitge Bosveldwegbreek vir die gesin wat net wil gaan stil word. Ons verblyf by Ons Grond was fantasties. Wonderlike rustige wegbreek uit die gejaag met alles wat ons nodig het. Netjies, skoon en gerieflik ingerig. Aanwysings en toegang was akkuraat en baie maklik, en selfs in die nag kon ons sonder probleme daar aankom. Ons sal beslis weer gaan, en hulle het ons selfs - sonder dat ons gevra het - gehelp met 'n ekstra bed vir ons jongste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pip
Dinokeng Wildreservaat Ons Grond
Dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit geniet. Groete.

Yolande F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gekuier en baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die regte medisyne vir 'n wegbreek van die stad se gejaag af. Ons verblyf was lekker naby, ontspannend en ons sal dit beslis aanbeveel. Ons gasheer is baie vriendelik, aangenaam en behulpsaam gewees; mense kan gerus hier kom wegbreek van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Super cute family accommodation. Very quick visit but perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terisha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beautiful stay. Wonderful little getaway with my family. Very accommodating. So clean and peaceful. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great! Lovely spot! We really enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vreeslik lekker. Ons gesin het dit vreeslik baie geniet. Ons het lekker vuur gemaak en net kwaliteit tyd saam spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderful, relaxing stay. This was such a wonderful stay. The animals come right up to the fence, so you can just sit back, relax and enjoy the view. The owners are also very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pip
Dinokeng Wildreservaat Ons Grond
Thanks Monique, appreciate!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pip Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R1 380
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 380
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 380
R 1 380 R 1 242
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanskraal Road, Hammansskraal, Res 46, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565d803e54c8b09925f5638bd47376238bcd60b88b2c270d9175c3f945eefb99622536536f42ae671f1e1d9b9dad68ece277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380 nouVanaf R1 242 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 Hammanskraal Road Hammansskraal, Res 46 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.353677033213 28.367542087397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang