Ons Hawe
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ons Hawe is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eerste verdieping van die eienaar se verblyf in Reebok, 'n entjie van die strand af. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan op die balkon met sitplek ontspan, perfek vir 'n oggendkoffie met see-uitsigte. Reebok is 'n uitstekende basis om nabygeleë besienswaardighede in Mosselbaai en George te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jan Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Hawe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olckers-weg 73, Reebok, 6503, Wes-Kaap